advertisement
Question
Posted by: Judy | 2007/06/04

Gewig verloor & gesonder leefstyl

Hi Doc. Ek en my man wil graag 'n paar kg verloor. Hy het colestrol en ek het onlangs uitgevind dat ek lae bloedsuiker het. Ons is opsoek na 'n dieetkundige wat ons kan help om ons eetgewoontes en lewens styl te verander. As dit moontlik is soek ons inligting oor goed wat ons mag en nie mag gebruik nie, resepte en meer inligting wat vir ons 2 en ook ons 2 dogters (5 en 2 jaaroud) saam kan gebruik. Watter kos ons kan eet en watter nie. Kan jy vir ons help of na iemand verwys in die Pretoria, Pta-noord omgewing. Baie dankie Judy

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Judy
Dit sal goed wees as jy en jou man 'n dieetkundige sal gaan spreek vir diëte wat sy cholesterol sal verlaag, jou lae bloedsuiker sal reg stel en by albei van julle gewigsverlies sal veroorsaak. Ek kan vir etiese redes nie eintlik vir julle verwys nie, maar besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. In tussen kan jy meer lees oor al hierdie onderwerpe deur op 'Diet' bo aan hierdie bladsy te kliek en dan soektogte met aangewese terme te doen, bv. 'Cholesterol', 'Hypoglycaemia' en 'Weight loss'.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement