advertisement
Question
Posted by: Oortjie.. | 2009/06/17

Gevoel van water in oor..DR asb!

Hallo daar ek is manlik en 39 jaar oud..
Ek het nou al ' n geruime tyd die gevoel dat daar water in my oor is wat baie irreterend is..!
Ek was al by ' n oorspesialis en vir oor toetse..
Albei is normaal..
Wat kan dit nog veroorsaak..
Die oorpluisies is nie nat as ek dit in my oor beweeg nie..
Help ASB..
Dankie..
Oortjie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Beste Oortjie
Die gevoel word gewoonlik veroorsaak deur slym in die middeloor wat mens nie eintlik met 'n ondersoek sal sien tensy die oordrom bult nie. Probeer een sproei Drixine neussproei in elke neusgat elke 12 ure vir 5 dae ( dit maak die eustachius buisie wat vanaf jou neus na jou ore loop oop en help om lug in die middel oor te kry) en drink iets soos Loratidien 1 saans vir 'n week?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: charlotte | 2015/12/26

Hallo, ek het die selfde problem kan mens fml-neo druppels took gebruik saam die laratdine 10mg tablets Groete

Reply to charlotte

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement