advertisement
Question
Posted by: Martie | 2007/06/13

Geswelde kleintongetjie

Hallo dokter
Ek het vanoggend 3-uur wakker geword met 'n keel wat voel of dit bitter droog is - ek kon nie sluk nie. Ek drink toe water wat vir die droogheid gehelp het, maar toe kom ek agter dat die rede vir die gevoel eintlik is omdat my kleintongetjie geswel en effens seer is. Ek suig nou tablette vir 'n seer keer. Dit voel of die klientongetjie die helfte van my keel vul (ek is seker dis nie regtig so erg nie, maar dis hoe dit voel) en ek voel benoud omdat iets my lugweg versper. Moet ek bekommer of is dit maar net die begin van 'n gewone verkoue met 'n seer keel?
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Martie
'n Mens se kleintongetjie kan nogal swel - kyk sommer met 'n flits in die spieel en as dit meer as dubbel normale grootte is, moet jy liewer jou dokter sien vir antibiotika. Jy kan Andolex sprei gebruik in tussentyd. Soms moet mens maar bietjie kortisoon ook kry.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/07/18

Ek het vanoggend wakker geword met n toe neus en n ongemaklike gevoel in my keel ek het in die spieel toe gekyk en gesien my kleintongetjie is groter as gewoonlik !! Ek het toe maar n alerjex gedrink en wag nou maar wat gebeur.het enige iemand nog advies?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/07/21

Ek het benylin hoesmedisyne gedrink en slym het uit my keel gekom, die volgende oomblik begin my kleintongetjie te swel en dis baie ongemaklik seer, help asb

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement