advertisement
Question
Posted by: robin | 2004/10/20

german sheppard verloor gewig

ek het 'n drie jaar oue german sheppard reun. baie gesond en al sy inspuitings is op datum. alhoewel ons omstandighede en/of sy kos en roetine glad nie verander het nie, verloor hy skielik baie gewig (hy word gereeld ontwurm).

maar sy kondisie is goed en sy gedrag bly dieselfde.

het ek rede tot kommer of verloor hy net sy "baba vet"?

robin

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dis moeilik om akkuraat te antwoord. Dit mag wel normaal wees en afhang van oefening/aktiwiteit, voeding en ouderdom, maar dit kan ook abnormaal wees agv baie verskillende oorsake. As hy enigsens lusteloos is, abnormale stoelgange het, of u reken hy verloor meer gewig as wat hy eet, is dit abnormaal en moet U liewer u veearts vra om hom te ondersoek.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: robin | 2004/10/25

sou defnitief my eerste opsie gewees het - maar is in Afrika. geen veearts vir 900 km's...

robin

Reply to robin
Posted by: Acineth | 2004/10/20

Dit kan definitief nie skade doen om hom veearts toe te neem nie. 'n Konsultasie is darem nie te duur nie, en as iets fout is dan vind jy vroegtydig uit.

Reply to Acineth

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement