advertisement
Question
Posted by: Gatvol | 2004/11/09

Genoeg

Ek is so moeg vir die lewe met al sy stress,lewe vir vandag en sien nie uit vir die volgende nie.Wat doen 'n mens as jy genoeg gehad het van alles an almal?My lewe het geen kleur net hartseer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

What you need is to see a good local shrink, to talk through the issues that have led you to feel so gatvol right now in your life. This is not a necessary or unavoidable situation or reaction, and with proper treatment, perhaps especially with counselling of the CBT form, you could rediscover how to avoid most of that stress, and plan hopefully and confidently for your future. See a good local shrink for a proper assessment and a discussion of your treatment options, based on the diagnosis he/she finds.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Gatvol | 2004/11/09

Gatvol 2 - Dankie vir jou raad ek sal dit vol dit klink na die beste raad in 'n lang tyd.

Al die ander,dankie julle.

Reply to Gatvol
Posted by: GATVOL 2 | 2004/11/09

Dankie Lulu, maar jy weet, ek het net besef daar kom n tyd in n mens se lewe waar omstandighede jou net eenvoudig forseer om keuses te begin maak vir jou EIE SELFBEHOUD.

OF jy is eensaam, alleen en gelukkig

OF jy is tweesaam en die res van jou lewe ongelukkig.

I HAVE NOW SURROUNDED MYSELF WITH QUALITY PEOPLE AND THAT WAS BY CHOICE

Reply to GATVOL 2
Posted by: lulu | 2004/11/09

Bravo! Baie bly jy het dit gemaak, Gatvol2. Jou planne klink na die bestes wat ek in 'n lang tyd gehoor het.

As meer mense net so kon wees.

Reply to lulu
Posted by: lady nina | 2004/11/09

hi daar

ek het presies gedoen wat jy voorstel en my is a gelukkig mens

nina

Reply to lady nina
Posted by: GATVOL 2 | 2004/11/09

Ek is nie n ekspert nie, maar het presies deur dieselfde ding gegaan en nou sal ek jou vertel wat ek gedoen het, en dit het vir my gewerk---oorweeg my aksie en besluit of jy dieselfde wil doen.

Ek het n lys gemaak van DIT wat my so laat voel en dit was as volg: 1. Vriende wat my misbruik
2. Familie wat my net ken as hulle my nodig het.
3. Mense by die werk wat die kak uit my irriteer.
4. Sekere finansiele laste wat my onder kry.
5. Sekere aspekte in my werk self wat ek haat om te doen.

Oplossing: EK HET DAARDIE VRIENDE UIT MY LEWE GESNY, DAARDIE BETROKKE FAMILIE LEDE VERTEL OM MY NOOIT WEER TE KONTAK NIE, MENSE BY DIE WERK WAT MY SO IRRITEER NET TOTAAL EN AL TE IGNOREER, EN N BEGROTING OPGESTEL OM DIE FINANSIELE LASTE TE OORBRUG, EN DIE GOED IN MY WERK WAT EK HAAT OM TE DOEN, DOEN EK SOMMER EERSTE SODAT DIT AGTER DIE RUG KAN KOM. SO 10 UUR IS EK KLAAR DAARMEE EN DIE RES VAN DIE DAG DOEN EK DIE LEKKER DINGE.

Wil net byvoeg dat toe ek die vriende, familie en die mense by die werk hierbo genoem, uit my lewe gekry het, was daar nie eintlik iemand oor nie, maar weet jy wat??? EK HET NUUT OOR BEGIN EN DIE VRIENDE WAT EK NOU HET, IS UITGESOEK. EK IS VAN NIEMAND AFHANKLIK NIE, SO DIE VERLORE FAMILIE IS REG MET MY.

Reply to GATVOL 2
Posted by: Beyond Tired | 2004/11/09

Hi daar,
Ek weet presies hoe jy voel maar dit is regtig nie die moeite werd om op te gee nie, daar is iets wat jou hier hou, kyk daarna en probeer dit raak sien. Ek is nie iemand om eintlik hier advies te gee nie want ek voel baie dae so en het probeer om my lewe te neem, ek het meer probleme nou so glo my dit is nie die moeite werd nie, ek word soos 'n valk dop gehou.
Take care

Reply to Beyond Tired
Posted by: lulu | 2004/11/09

Wat doen mens? Jy erken dat jy hulp nodig het en jy kry dit. Gaan sien 'n sielkundige, Gatvol, so gou as moontlik.

Niks in die lewe is erg genoeg om jou eie lewe te neem nie...

Baie sterkte!

Reply to lulu

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement