advertisement
Question
Posted by: Kosie | 2004/01/26

Generiese Medisyne

Is generiese medisyne werklik so goed soos die oorspronklike?. Het Cardura XL 'n generiese eweknie.


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Kosie, Die medisyne beheerraad verseker ons dit is wanneer dit getoets word, maar daarna hang dit sekerlik alles af van die kwaliteitsbeheer – ek het meer vertroue in Suid-Afrikaanse maatskappye as oorsese maatskappye. Dis soos om ‘n duitse motor te vergelyk met een van byvoorbeeld Indië. Dis waaskynlik altwee goeie motors, maar ‘n mens is meer verseker van die Duitse motor se kwaliteit. Meer as dit kan ek nie sê nie.
Sovêr ek weet is daar nie ‘n generies vir CarduraXL nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Douuw du Plooy | 2013/10/01

Voorskrif medisyne het `n pamflet wat mens die newe-efekte aandui. Het generiese medisyne die selfde newe-efekte as voorskrif medisyne?? Voorskrif medisyne is gewoonlik `n chemiese samestelling, Bestaan generiese medisyne net uit natuurlikke materiaal soos plante? Dankie.

Reply to Douuw du Plooy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement