advertisement
Question
Posted by: Adele | 2006/10/24

Gemmerkat van 16jr wil nie eet nie

hi daar, ek is nuut. Ons het 'n gemmerkat van 16 jaar oud, wyfie, die afgelope 3 dae wil sy nie eintlik eet nie, en as ons vir haar ietsie gee dan val die kos uit haar mond uit. Ons gee vir haar Hills Anti Fur pilletjies vir Senior katte en sy kry sulke salfies wat ons gereeld gee vir hardlywigheid na aanleiding van hairballs - Wat dink julle is die oorsaak dat sy nie eintlik wil eet nie (sy slaap darem nie heeldag nie, sy loop nog rond en sy sit in die geselskap, so sy is nie eenkant nie?) Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Laat u kat deur u veearts ondersoek word. Vir so 'n ou dier om so lank nie te eet noe is nie goed nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Adele | 2006/10/25

baie dankie, sy het gisteraand weer sagte kossies begin eet, kan nog nie haar pille kry nie ,dit val uit haar mond uit, en vanoggend het dit ook beter gegaan, my pa gaan haar in elk geval vanaand vat.. dankie vir julle hulp

Reply to Adele
Posted by: Chill | 2006/10/24

Ouerige katte kry nogal gereeld probleme met hul tande, wat dit natuurlik baie pynlik maak om te eet.

Vat die kat veearts toe voor sy te veel kondisie verloor. 'n Ou kat vat lank om weer reg te kom.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement