advertisement
Question
Posted by: Gelukkig | 2004/11/17

Gelukkig getroud

Ek wonder sommer net of daar enige iemand op hierdie forum is wat gelukkig getroud / in 'n verhouding is ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

22
Our users say:
Posted by: ... | 2004/11/18

Baie gelukkig getroud, lief vir my man, voel nog soos honeymoon!!! "n kleinding oppad, kan nie kla oor my huwelik nie, romanties, kan biedjie beter,

...

Reply to ...
Posted by: Josh | 2004/11/18

Wat 'n klomp snotty mense het hier gereageer!! Mona, steur jou nie aan hulle nie. Daar is geen beter leermeester as ondervinding nie en ek is seker jou man het in jou gekry wat hy nog altyd gekort het in sy lewe om gelukkig te wees. Ek glo dat jy dit ook in hom gesien het.
Geluk in die huwelik kan net bestaan as daar wedersydse liefde en vertroue is. Kom een van die 2 kort moet daaraan gewerk word anders is daar probleme. Aan die ander wat gelukkig getroud is, GREAT!! hou so aan.

Reply to Josh
Posted by: Pixie | 2004/11/18

bietjie humor so vroeg in die môre: my ex het altyd vir almal vertel ons is gelukkig getroud - hy is gelukkig en ek is getroud!

(nie dat dit ons veel gehelp het nie, siende ons uiteindelik geskei is, maar agterna het ek nogal gedink hy het 'n punt beet gehad - ek was nooit gelukkig nie en hy het opgetree asof hy nie getroud is nie!)

Reply to Pixie
Posted by: Mona | 2004/11/18

Thanx AA, ergste is dat ek nie besig was om die x'e af te breek nie, ek het maar net vertel hoekom hulle geskei het... oh well.

Reply to Mona
Posted by: AA | 2004/11/18

Ag nee is dit nou mona se buert om opgehang te word, die opskrif laas toe ek ge kyk het is GELUKKIG GETROUD nie KOM ONS HANG MONA VDAG NIE!!!!!!! Gee mense moet nie mense hang omdat hulle eerlike opienies gee nie!!!! Sy is miskien kras so nou en dan maar dis haar opienie toe shaun opgehang is het allmal hom verdedig hoekom nou mona probeer hang!!!! weet julle word groot asb, Mona hoop jy bly lank gelukkig, al is jy sy 4 is die selfde nie waar vir jou nie want hy is nie jou 4 de nie!! sterkte jong en as ek so lees raak eerder met die son gepla die maan werk nie ;-) Hahahahahahahahahaha

Reply to AA
Posted by: Mona | 2004/11/18

Yislaaik, maar ek is populer vandag.... Dankie dat julle almal so baie aan my dink hoor! Ek is eintlik baie nice, en julle neem my maar net verkeerd op.

Reply to Mona
Posted by: lady nina | 2004/11/18

hi daar

n vriendin het eendag vir my vertel haar man se idee van romanse en forplay is as hy 3 keer hoot in die drive way as hy van die werk kom

ek dink meeste van ons in die forum is gelukkig, binne of buite n verhouding

nina

Reply to lady nina
Posted by: Gelukkig | 2004/11/17

Mens moet soms jou eie raad toepas en nie ander oordeel nie, so ook nie vir Mona nie.
Mona, ek hoop jou huwelik hou en dat dit net goed met julle sal gaan. Ek is al amper 5 jaar getroud en dit voel nog soos honeymoon.
Sterkte !

Reply to Gelukkig
Posted by: Net ek | 2004/11/17

Jemma, presies wat ek gesê het, het V nou van gepraat. Sy het ondervinding. Ek het al in die lewe geleer dat as iemand sleg praat van ander, moet jy dadelik daardie persoon vermy, eerstens omdat hy/sy n skinderbek is, tweedens omdat hy/sy dit net doen om homself/haarself te regverdig en derdens omdat die persoon so n lae selfbeeld het dat deur dit te doen, probeer hy/sy haarself beter te laat " vertoon "

Los die X'e en leef net jou eie lewe.

Reply to Net ek
Posted by: Jemma | 2004/11/17

Ag sies julle. Hoekom is julle so lelik met Mona? Ja, ek stem ook nie saam met alles wat sy sê nie maar ek "skip" net eenvoudig haar "reply" en lees verder.

Moet tog nie altyd so lelik wees nie. Kritiseer ja, maar dis nie nodig om dit lelik te doen nie.

Hoekom moet sy haar kop in skaamte laat sak omdat sy nommer 4 is? Sy is tog getroud en is nie asof dit haar 4de affair is nie.

Ag nee julle, leef en laat leef!

Reply to Jemma
Posted by: OU ROMANSE | 2004/11/17

Ek en my man is al 'n jaar getroud, ons het albei 'n tweede kansie gekry, en hy is 'n baie romantiese man, en laat my altyd spesiaal voel. Maar as ek nou nommer 4 gewees het, sou ek glad nie so posting op die forum gesit het nie, ek sou my kop in skaamte laat sak het, dit moet seker so moeilik wees om in ander vrouens se skaduwees te leef, hou moed suster sarah!

Reply to OU ROMANSE
Posted by: Mona Lisa | 2004/11/17

Mona die loslap wat manne steel,sy is op Prozak en down maar elke aand haar Black Label.Jis so lelik haar man sit 'n vlag oor haar gesig en doen dit vir sy land.

Reply to Mona Lisa
Posted by: V | 2004/11/17

Net ek - Ek stem heeltemal met jou saam. Ek is 11 jaar saam 'n geskeide man. Hy het homself altyd as die victim in hulle huwelik gesien en gese watse slegte ma sy vir hulle kind is en dat sy rondgejol het en hy altyd probeer het. Destyds het ek gedink watse vieslike vrou is dit die wat so goeie man so kan behandel. Na 11 jaar kan ek haar verstaan, want nou sien ek sy lelike sy en dat hy glad nie die arme victim is nie maar eintlik 'n groot manupileerder wat mens se selfvertroue tot in die grond probeer afbreek, jou uit jou hele familie en vriende uit, die lys gaan aan. Nou verstaan ek ook hoekom eks vrouens somtyds 'n regte ou t**f is teenoor die mans, sy is nie altyd die skuldige een gewees nie. Vir die van julle wat gelukkig getroud is, hou dit so, en soos iemand nou die dag gese het, you must affair proof your marriage, dis moeilik maar goed gestel. Hoop ek kry ook eendag die geleentheid om gelukkig met iemand te wees wat my opreg liefhet en soos 'n vrou behandel.

Reply to V
Posted by: Johan | 2004/11/17

Ek is reeds 25 jaar getroud, het 4 kinders wat almal behalwe een al deur universiteit is en ek en my vrou is nou nog meer verlief as ooit. Ons woon naby die see en baie keer sal sy my etenstyd by die werk kom haal, dan gaan ons see toe en eet iets daar. Ander kere sal sy n mandjie pak, werk toe kom en dan hou ons piekniek op die gras by die werk. Mense kyk deur die vensters na ons en niemand glo dis my eie egte vrou van 25 jaar nie.

Ons resep? Eenvoudig. ONS DIEN DIE HERE MET ONS HELE HART, SIEL EN VERSTAND. HY IS DIE SENTRALE EEN IN ONS VERHOUDING.

Reply to Johan
Posted by: Mona | 2004/11/17

Net ek - ek het maar net oorvertel wat my man gesê het, so dis nie asof ek hulle sleg gesê het nie. So gaan soek aandag iewers anders.

Reply to Mona
Posted by: Net ek | 2004/11/17

Ja Mona, dis nou tipies. Die X is altyd die slegte een weet jy. Jy luister na hom, maar ken jy die storie agter die storie? Oor n paar jaar is jy ook n X en sê die nuwe een dieselfde van jou. Leer n goeie les--moenie praat tensy jy iets goeds kan sê van ander nie.

Reply to Net ek
Posted by: Mona | 2004/11/17

So far so good.... Ons is nou 7 haar saam, 3 jaar getroud. Hoop ook dit hou.... sy ander vrouens was almal so bietjie met die maan gepla, so miskien is hy hierdie keer lucky! Hulle het ook niks in gemeen gehad nie, nooit saam uitgegaan nie, die een was net 'n maand in sy huis to overdose sy op pille, die ander een het 'n affair gehad, en die ander een wou niks anders doen as in die huis sit heeldag nie.... Seeing is believing.

Reply to Mona
Posted by: Mona | 2004/11/17

Ek kan doen met 'n lekker surprize candle light dinner, champagne, etc. Is ook mal oor blomme, maar dit kry ek net op my verjaarsdag.... Mans raak te gewoond aan ons en vergeet daarvan om ons so bietjie te bederf!

Reply to Mona
Posted by: Deubel | 2004/11/17

Hi Mona

Hoe lank is jy getroud?

Ek sien in 'n vorige posting dat jy sy 4de vrou is. Nie juis 'n goeie rekord vir 'n lang en gelukkige huwelik nie.

Ek hoop maar hierdie een hou.

Reply to Deubel
Posted by: Jemma | 2004/11/17

Ek is baie gelukkig getroud. Ek het 'n wonderlike man vir wie ek baie respek het. Hy behandel my soos 'n prinses en ek behandel hom of hy 'n prins (my prins) is.

Natuurlik het ons huwelik sy ups en downs. Hy was voorheen getroud en daar is 'n nare ex-vrou ook in die prentjie. Maar dis so die moeite werd om my man in my lewe te hê dat ek die ex-vrou met al haar nonsins enige dag sal vat. Ek moes ook vrede maak met die feit dat ons nooit kinders sal hê nie. Dit het ek al voor ons huwelik geweet en dit so aanvaar.

Ek dink nie een verhouding is sonder probleme nie maar jy moet besluit of dit die moeite werd is om vas te klou en aan te gaan. Gelukkig is my en my man se gevoelens vir mekaar dieselfde.

Om gelukkig te wees in 'n verhouding is harde werk. Mens moet elke oomblik van die dag mekaar konsidereer en die heel tyd vir jou self afvra wat die ander een se gevoel of mening oor iets sou wees voor jy dit doen of sê of selfs dink.

Ek dank die Here dat hy so 'n wonderlike man oor my pad gestuur het en ek weet my man voel presies dieselfde.

Reply to Jemma
Posted by: Gelukkig getrou | 2004/11/17

Hi Mona, dis asof jy van my man praat. Baie lief vir hom, kom goed oor die weg, maar hy beweer dis net op die sopies dat hulle so romanties is. Sy idee van romanties is om die wasgoed vir my te was. Maar dis eintlik sweet.

Reply to Gelukkig getrou
Posted by: Mona | 2004/11/17

Ek is.... ek voel my man kan so bietjie meer romanties wees, maar ander as dit het ons baie in gemeen, en ons kom goed oor die weg..... YEAY!!

Reply to Mona

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement