advertisement
Question
Posted by: ore | 2008/01/09

geluid in ore

Vir paar nagte as ek gaan lê, klink dit of iemand sonbesies in my ore vrygelaat het. Die geskree is erg en ek kry nie geslaap nie. Deur die dag voel dit beter en gaan ek normaal aan. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ore
In die dag is daar net baie buite klanke wat die geluid "maskeer". Mens noem dit tinnitus. Jou dokter moet kyk of daar enige teken van infeksie of inflammasie of was in die ore is, en kan vir jou iets voorskryf ( serc/stugeron) om dit te verbeter. Oormatige aspirien inname kan dit ook veroorsaak. Jou bloeddruk moet evalueer word en vermy liefs kaffeiene en nikotien.
As jy daarmee saam naarheid en draai duiseligheid het, moet jy dalk 'n oor neus en keel arts sien.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Dave | 2008/01/09

Hi Ore

Ore is net jou van. Jou volledige naam is Tinitus Ore.
Terwyl jy vir Dr. Bets wag om 'n professionele antwoord te gee, kan jy solank maar 'n radio langs jou bed gaan instel, en gewoond raak daaraan om in musiek (of enige ander uitwendige geluide) te slaap.

Dave

Reply to Dave

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement