advertisement
Question
Posted by: Tiekie | 2005/11/22

Geldsake

Hoe gemaak as jou kêrel nie 'n idee het van jou regte finansiele sake nie ?

Hy dink ek het net soveel geld indien nie meer nie as hy en hy't baie geld.

Elke maand dolwe ek dieper en dieper in my spaargeld in aangesien ons 50\50 gaan op alles.

Ek't tot nou al die R8000 spandeer wat die ontvanger aan my terug betaal het wat eintlik vakansie geld moes gewees het.

Toe ek hom 'n jaar terug ontmoet het, het ek gereeld geld gekry van my werkgewer vir oortyd en dit het ek meestal gebruik vir die lekker dinge in die lewe maar nou het ek 'n ander werk en die laaste 5 maande het ek net my salaris.

Dis nie dat ek betaal vir alles nie, ons huishouding is net van so aard dat toe ek by hom ingetrek het ek die lewensstyl wat hy gewoond is gehandtaaf het en daarmee aangegaan het.

Ek kan nie met hom praat nie. Wat van as hy dink ek's 'n sponger?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

22
Our users say:
Posted by: X | 2005/11/22

Mary only hookers get paid for sex, shame on you, you have a wrong idea about relationships

Reply to X
Posted by: Mary | 2005/11/22

Well said Delene, not forgeting a bill for the sex too!! for obviously thats what he is after.

Reply to Mary
Posted by: Jakes | 2005/11/22

Anon said "I smell problems" - totally agree. i also am for it to share expenses, but this sounds like a no-no - too artificial - no gentleman - and gets it for free. In our troubled marriage there was always one thing - she paid for groceries, I for meat.milk and bread, she for the cleaning lady, I for Edgars, etc.

Reply to Jakes
Posted by: Anon | 2005/11/22

I had a work colleague who was with her partner for 7 years and in those 7 years, i was completely blown away - if they went out for dinner, even to celebrate her b-day, he insisted that they split the bill !! If he ordered a starter and she decided that she wanted to "taste" it, when the billcame, he reminded her that she needed to pay her share!!!! What do you know, they are no longer together.......

Reply to Anon
Posted by: lulu | 2005/11/22

Hy is kleinlik en 'n geldwolf. As alles vir hom oor Rand en Sent gaan, sal ek twee keer dink voor ek met hom trou. Dit klink vir my na 'n potensiele gevaarlike situasie.

Alhoewel dit nie meer gedoen kan word deesdae nie, behoort enige man wat sy sout werd is ten minste te PROBEER om vir sy vrou te sorg. Hy klink vir my na 'n besigheidsvennoot wat 'n gratis kok en seks so nou en dan in die deal kry. Wat is in dit vir jou??

Reply to lulu
Posted by: Tiekie | 2005/11/22

Dankie vir al die raad en dat julle my nie net aanval nie. Ek wardeer dit regtig.

Ek sal met hom praat vanaand en dan is dit reg of weg.

Dankie baie almal.

Reply to Tiekie
Posted by: aaa | 2005/11/22

Hoekom trek julle nie saam 'n budget op en bespreek dit soos groot mense nie. Belsuit wie wat, waneer en waar koop en hoekom. Doen dit deeglik en hou daarby.

Reply to aaa
Posted by: Delene | 2005/11/22

Naah tiekie

a man that calls you names...
a man that makes a mess when he wee's
a man who makes you pay your rent & food .....sheesh

get out, and after yer out, you send him a bill for the cooking, cleaning, washing & "services rendered"
cuz that is what he is using you for.

Reply to Delene
Posted by: X1 | 2005/11/22

Hi Tiekie is jou suster se naam Magriet

Reply to X1
Posted by: Tiekie | 2005/11/22

Toe ek hom vra hoekom het hy my die helfte laat betaal het hy gese wil jy dan die hele bedrag betaal het!

Reply to Tiekie
Posted by: AAA | 2005/11/22

Spaar jou geld vir 'n bly plek van jou eie en kry hierdie man uit jou lewe........Kom aan hy is nie die enigste man op aarde nie.

Reply to AAA
Posted by: Tiekie | 2005/11/22

Delene

Hy noem my goeters soos koei en bitch en dis 'n grappie tussen ons maar ek voel soms dit maak seer.

Die laaste ruk as ons gemeenskap het is dit maar meestal vir sy eie plesier, ek word net daar gelaat om, ja wel.

Ek was net regtig seergemaak gisteraand.

Miskien moet ek goed soos mieliepap koop in plaas van die coco-pops wat so duur is en se dis wat nou in hierdie huis geeet word en wat ek kan bekostig en as jy dit nie laaik nie gaan koop met jou geld coco-pops en gas koeldrank en vrugtesap ens ?

Reply to Tiekie
Posted by: Delene | 2005/11/22

Let me be straight and honest with you

Ok, take it the way i mean it, i do mean it nice.

You have been on a daily basis complaining about small issues about your boyfriend here...maybe not daily, but i do remember 2

this would make it a third one.

OK...the other two, i think i didnt even reply, cuz i thought is nothing that should cause relationship problems and was in my opinion trivial.

Money issues is not.....can destroy a relationship.

However, my question is,
if there are so many things bothering you about him....why are you with him!?
Are you honestly happy with him!?

about the money...he is P E T T Y!!!
pls, to make you pay half for EVERYTHING,even an anivisory dinner? a gentleman won't do that at all.

My soul, i'll walk outa the restaurant if my husband must do that to me.
Ifhe takes me out, he pays
If i take him, i pay

Reply to Delene
Posted by: AAA | 2005/11/22

TRIXIE 10 out of 10

Reply to AAA
Posted by: Tiekie | 2005/11/22

Hy's 'n Jood wat kan ek se ?

Maar jy sien ek bly in sy huis. Ek betaal R1500 huur asook die dstv en die bediende.

Dan deel ons die kosgeld behalwe goed wat nou defnitief syne of myne is.

Is dit nie maar hoe dit werk in vandag se lewe nie ?

Reply to Tiekie
Posted by: Trixie | 2005/11/22

Careful that his love doesn't dry up with your money.

Reply to Trixie
Posted by: AAA | 2005/11/22

Hey man, kry jouself uit die gemors uit, alle mapstieks. Jy se hy het geld maar is so suinig soos die hel!!

Jy verdien beter man!!

Reply to AAA
Posted by: Tiekie | 2005/11/22

Wat my woedend gemaak het is toe ek een van die slips optel en dis die restaurant wat ons na toe is om 'n spesiale aandenking in ons verhouding te vier en hy se ek moet die helfte betaal?

Reply to Tiekie
Posted by: Anon | 2005/11/22

I smell problems...

Reply to Anon
Posted by: Tiekie | 2005/11/22

Dankie Delene, hy weet wat ek verdien en om die een of ander rede kan hy nie verstaan waarop ek my geld sou spandeer nie. Dis nie dat ek mors nie maar ons sake is ook ons eie sake dis net dat die kruideniers ware rekeninge ens. nie lekker werk nie want ek't een kind en hy 2 maar ek deel alles in die helfte, moet ek nou kleinlik raak en dit in kwarte deel ?

Gister se ek toe ons ons geldsake uitwerk vir die maand - want ek betaal alles en dan se ek hom hoeveel hy skuld en as ons uiteet is dit om die helfte dat hy my skuld vir petrol vir die kinders gaan op en aflaai toe se hy ek gebruik baie water om in te bad, skryf dit af daarteen ?

Help asb.

Reply to Tiekie
Posted by: Trixie | 2005/11/22

You're a sponger??? More like he's sponging off you!!! You can't buy love sweetie.

Reply to Trixie
Posted by: Delene | 2005/11/22

tiekie, maybe sum people here will disagree with me, but the way i am & believe(all diff of course)

My bank account is mine & my husband has got nothing to do with it!!!

And when i feel ive spend enough for the month, time for him to also spend, i just say
"i'm broke, i got nothing left anymore....And i tell him what ate my money"
but how much i really got, is my business, my secret.

Most of the time i am broke though..LOL
eish, 3 kids!

But i mean he does know what i earn...and your boyfriend needs to go according to what you earn.

Kan nie bloed uit n klip tap

Reply to Delene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement