advertisement
Question
Posted by: VV | 2008/01/18

Gehoorsoestelle?

My ouma het 'n gehoortoestel nodig, sy bly in Noordwes. Waar kan ek hulp kry in die omgewing? Wat is die koste van so toestel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ongelukkig is ek in Kaapstad gestasioneer en is ek daarom nie bekend met Audioloe in die Noordwes nie. Ek stel voor dat jy haar plaaslike hospitaal kontak, aangesien hulle jou van die nodige inligting sal kan voorsien. Ek kan ongelukkig ook nie vir jou van die koste verwittig nie, aangesien ek aan neem dat die koste sal wissel van persoon tot persoon.

Groete

Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement