advertisement
Question
Posted by: Gedaan van bekommernis | 2007/03/26

Gedaan van bekommernis

Graag wil ek weet wat is die kans as n 50jarige man onlangs n spermtoets ondergaan het en verneem dat hy slegs 60% het om kinders te kan he mits hy die sperms biine die vrou moet uitlaat agv misvormde en onaktiewe sperms, en geen penetrasie het plaasgevind, hy het wel sy geslagsdeel teen die vrou se geslagsdeel geskuur....kan dit moontlik wees, hy het ook nie sperms vrygelaat nie maar se nou maar net ???Ek het al soveel boeke nou al gelees wat se dat bevrugting nie so maklik plaasvind........my kop is mal van bekommernis.....help asb.....ek moet weet.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It sounds very unlikely that you will fall pregnant from this encounter.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Gedaan van bekommernis | 2007/03/28

Baie dankie vir die antwoord, ek het ongelooflike skuld gevoelens en ongelukkig moet ek dit hanteer elke dag van my lewe....ek sukkel daarmee en wens ek kan hierdie deel van my lewe vergeet...wegwens of net uitvee. Ek roep God elk slag aan as die duiwel dinge in my kop sit....dis vreeslik om te beskryf wat die duiwel kan doen....Jou antwoord gee my berusting.

Reply to Gedaan van bekommernis
Posted by: anna | 2007/03/28

Wil vir jou vra om jouself te vergewe!! Die Here het lankal, want dis duidelik dat jy berou het!! Of dink jy Jesus het verniet aan die kruis gesterf? nee - dit was vir AL ons sondes!! Moenou nie jou hele lewe vernietig a.g.v. menslikheid nie!! moet net nie dieselfde weer doen nie. En, daar is Geen maar GEEN kans dat jy kan pregnant raak sonder penetrasie, die regte tyd, die regte aantal sperm, jou ovulasie, KLOMP goete wat moet saamwerk vir swangerskap nie. Raak nou rustig daaroor en laat weet as jy beter voel!!

Reply to anna
Posted by: Gedaan van bekommernis | 2007/03/27

Ek het n groot fout in my lewe gemaak, die Here opreg onvergifnis gevra....maar moet elke dag daaraan werk om te hanteer, dis ongelooflike skuld wat jy moet saamdra. So as ek reg verstaan moet dit binne my gewees het anders geen kans ?
Dankie vir die webtuiste.

Reply to Gedaan van bekommernis
Posted by: bing | 2007/03/27

wat vra jy nou eintlelik? of jy swanger is of nie?
ek twyfel regtig dat jy (of die vrou) sal swanger wees... hy het dan nie eens gekom nie!!?
Buitendien, die enigste natuurlike manier om swanger te word is as n man jou penetreer en kom binne in jou, sonder n kondoom, naby of tydens jou ovulasie.

Ps. vir wat broeknaai jy met ou mans??!!

Reply to bing

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement