advertisement
Question
Posted by: Xandre | 2006/07/26

Galstene

Ek was bietjie meer as n maand gelede by dr oor n pyn, en sy se toe dit is dalk galstene, het toe gegaan vir n scan, dit het toe gewys daar le n steen, maar dit versper nie opening, sy het toe vir my pille gegee, het die reeks klaar gedrink, maar deesdae voel ek omtrent elke dag voel ek die pyn op my krop en pyn tussen my blaaie,

Kan jy help met enige voorstelle.

groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Xandre
dit klink nou vir my soos gastritis simptome - bel jou dokter en hoor of sy jou nie kan sien vir 'n opvolg afspraak nie? Neem bietjie Mucaine intussen en kyk of dit help?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: NIk nak | 2006/07/26

HI, Ek het ook galstene gehad en ek kan nie verstaan dat die dokter net vir jou pille gegee het nie. Volgens al die dokters met wie ek gepraat het se hulle jy moet n operasie kry om die hele galblaas te verwyder want as een van die galstene wel gaan vassit dan is dit n noodoperasie. Hulle kan wel die galstene skiet op n manier , maar dit gaan altyd weer terug kom so hulle raad aan my was om dit maar te laat uithaal. EK het omtrent 20 gehad in myne. As ek jy was sal ek na n ander dokter toe gaan en n tweede opinie kry as dit wel galstene is.
As jy nie die operasie kry kan jy allerande ander siektes ontwikkel.

Reply to NIk nak

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement