advertisement
Question
Posted by: landi | 2007/02/21

galblaas

Ek's 'n vrou en op die ouderdom van 17 het my dokter galstene in my galblaas gekry. Hulle het dit toe verwyder. Niemand kon verstaan hoe ek galstene kon hê nie, veral nie my dokter nie. Ek was 56kg en het 'n redelik gesond geëet. Volgens my dokter is dit so skaars dat hy nog nooit daarvan gehoor het dat iemand op so jong ouderdom galstene het nie, veral nie met my gewig nie. Kan dit wees dat hulle nog altyd daar was? Hoe ontstaan galstene in so geval?

Baie dankie :)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Landi
Galstene ontstaan in 'n galblaas wat nie reg werk nie, of as gevolg van oormatige galsoute of agv oorerflike faktore. Mens kry dit meestal by ouer oorgewig vrouens. Jy moet maar ingestel wees en jou dokter vra om met 'n sonar te kyk as jy seer het in jou r sy, veral as jy koorsig voel daarby. Dit kan herhaal as hulle nie jou galblaas verwyder het nie.
Sien http://digestive.niddk.nih.gov/ddiseases/pubs/gallstones/index.htm

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement