advertisement
Question
Posted by: landi | 2004/11/19

foxie - maag werk en bloed word dik

My foxie is nou 8 jaar oud en die afgelope 5 jaar - om en by Augustus maand - begin haar maag bloed te werk en word haar bloed dik - dan moet sy op n drip - en dan is sy weer ok
Die veearts se dit gebeur gewoonlik net eenkeer - ek het haar al by 2 veetartse gehad - niemand kan dit opklaar nie.
wat is fout met haar

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dit klink na HGE (hemoragiese gastro-enteritis) en het verskeie oorsake, maar spesifieke bakteriele oorgroeiing en dieet afwykings (ryk kos) kan belangrike oorsake wees. As dit net een keer per jaar gebeur, kyk veral na wat gebeur in haar lewe om en by daardie tyd (bv verjaardagpartytjies met baie afvalkos).

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement