advertisement
Question
Posted by: Lulu | 2004/11/05

For Nina : Re posting 12387 (Nie LADY Nina nie...)

Ek kan nie onthou dat ek in enige posting jou opinie gevra het nie...

As jy heeltemal seker gaan maak van jou feite voor jy op jou ou seepkissie spring, sal jy sien dat dit 'n selfmoord en 'n MOORD was waarmee ek die laaste twee weke moes deal. Hoe durf jy so ongevoelig wees om grappies daaroor te maak?? Dink jy werklik iemand is siek genoeg om sulke stories op te maak oor mense waarvoor hulle lief was??

Maar anyway, dis mense soos jy wat my bly maak dat ek so seer, kwaad, geskok, disgusted en verbitterd kan voel. Ten minste beteken dit ek VOEL nog.

As jy lus voel om jou verder in my "verbeeldingsvlugte" te verlustig, my skoonsussie se begrafnis behoort nogal pret te wees. Mail my by luluj at magicmail dot co dot za dan stuur ek vir jou die detail. Dis Maandagoggend om 10H00. Haar familie blameer my broer vir haar dood en wil hom nie eers daar hê nie. Dit beloof om vol opwinding te wees. Hel, hoekom bring jy nie sommer Popcorn vir die show nie??

Natuurlik het my lelike tweeling heelwat meer te sê, maar ek het belowe ek sal haar in toom hou na die VIGS episode. Ek kan net dit sê: Mag dit wat ek nou deurgaan, nooit met selfs jou gebeur nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Gosh, lulu, apart from this tragedy, you do seem to have had more than the usual burden of idiots to deal with, don't you. Maybe not popcorn, but at least nina ( not lady nina ) owes it to herself and you to at least send a wreath and an apology.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement