advertisement
Question
Posted by: Male23 | 2005/06/22

Flu question

Hi doc, ek het so ruk gelede 'n program gekyk wat verduidelik hoe gripe inspuitings werk, hulle het dit soos volg verduidelik: Jou lighaam is vol polisie mannie (wit bloedselle wat kieme veg) en wat die griep inspuiting doen is, hy gee die polisie manne 'n foto van hoe die skelm lyk, sodat as hulle hom sien kan hulle hom veg.
Dit maak sin vir my, maar wat ek nou wil weet is, as ek nie so inspuiting gekry het nie, en ek word siek met flu, en drink my voorskrif medsyne en ek word gesond, en 'n week later raak my vrou siek omdat ek haar aangesteek het, kan sy my weer aansteek, of weet my "polisiemanne"(witbloedselle) dan hoe daardie "skelm" (griep) lyk? omdat ek dit so 2 weke terug gehad het?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Male23, jy’t dit 100% reg uitgewerk. Laat weet maar as jy nog vrae het. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Male23 | 2005/06/24

* ek bedoel GRIEP inspuitings

Reply to Male23

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement