advertisement
Question
Posted by: siek en moeg | 2008/01/28

feeling weak during my periods

hi. i have recently noticed that during my periods i feel extremely weak and on previous occasions my blood pressure was also low - making me very nauseous.

what can i do to feel better. i feel extremely tired and i feel like i am goingto collapse.

my periods have also become extremely painful andi feel like i cannot even stand - i have always had painful periods but now at 26 i think i expected it to be a bit less painful.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Siek en Moeg
Ek dink tog dat jy jou ginekoloog moet gaan sien. As jy sulke pynlike periodes het, is daar dalk verdere ondersoek nodig. Erg pynlike periodes kan veroorsaak word deur infeksie, inflammasie, poliepe en endometriose. Erge pyn kan jou laat naar of flou word, of die swak gevoel kan wees as gevolg van swaar bloeding met menstruasie. As jou bloeddruk laag is, sal Effortil dalk help. Jou hemoglobien ( yster telling) moet ook getoets word.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Moeg vir pyn | 2008/04/21

More

Ek wil net graag raad hê vir buik pyn waarvoor ek nou al regtig baie moeg is. Ek het dokters al gaan sien en hulle dink dit is endometriose,sis of n' "mass". Ek kan nie meer lewe met hierdie pyn ine, want dit maak van my n' baie vieslike mens. Ek het nie n' mediese fonds nie en dit maak dit nog erger. Ek het so seer in my niere en oral laat ek nie weet of ek moet huil of omval nie. Is daar miskien enige goeie raad vir my? Ek is regtig moedeloos
Ek is moeg en kry nie genoeg slaap nie,want die pyn hou nooit op nie. Ek is vol buie en stoot die mense na aan my weg. Ek wens ek kan net van hierdie pyn ontslae raak en weer my lewe saam met my gesin geniet. Ek het eers seer wanneer dit by my menstruasie kom. Maar nou breek die pyn glad nie meer nie, dit bly permanent.
Help my asseblief

Reply to Moeg vir pyn

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement