advertisement
Question
Posted by: Annette | 2007/04/25

eyes

55 jaar oud. Afgelope paar dae kry ek lig kolle wat voor my oë draai en lyk dit of ek my visie aan die kante is pikswart. Dit hou so vir 30 minute aan. Daar is geen hoofpyn by betrokke nie. My gelaat word dan 'n waskleur. Wanneer hierdie aanval oor is, het ek 'n verskriklike drukking in my kop. Die afgelope drie dae het dit drie tot vier keer op een dag gebeur. Kan u verduidelik en moontlik raad gee,

Dankie

Annette

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anette
Jy moet asb so gou moontlik 'n dokter sien - ek dink aan retinale loslating of dalk 'n TIA ( waarskuwende teken van beroerte).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement