advertisement
Question
Posted by: Estrogeen & Progestageen | 2008/07/02

Estrogeen & Progestageen

Hi
Ek wil net graag weet of as daar 'n tekort aan of Estrogeen of Progestageen hormoon is, kan jou "pit" van jou baarmoeder ek dink 'n mens noem dit jou endometriele kant van jou baarmoeder wat gewoonlik 8cm is, kan dit verdik as daar 'n tekort van een van bogenoemde hormone is? Watter hormoonaanvulling moet 'n mens dan gebruik om die tekort van een van bogenoemde twee hormone aan te vul. Ek is nou 46jaar en my sieklis was verlede maand te vroeg. Ek was by my gyanie en hy het vir my gesê dat my "pit" van my baarmoeder 10cm is, maar dit is nie 'n krisis nie, verder is my baarmoeder baie gesond. Ek wil net graag weet of dit dalk die probleem kan wees. Ek was te op my senuwees om my Gynae te vra. Kan jy my dalk help? My huis dokter het gesê dat ek 'n tekort het aan Progestageen, dit is hoekom daar 'n verdikking plaasvind. Ek wil net graag nog 'n opinie hê?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

At 46 years, you are probably not ovulating regularly. This is part of the menopause. In this case , the womb lining becomes thick and is not shed in the normal way. The treatment for this situation is HRT.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement