advertisement
Question
Posted by: JJ | 2009/08/31

Erg PMS na 2de geboorte

Hi, ek het dringend advies nodig. My 2de kind is nou 10 weke en ek het nou die 2de keer na haar geboorte erg pms gekry. So ongeveer 4 dae voor ek begin menstrueer. Die probleem is dat ek nog nooit in my lewe so erg pms gekry het. Dit voel asof ek van my trollie af raak. Ek is so ongeduldig met my 2 jarige seuntjie en boonop is die nuwe babatjie ' n koliek baba. My arme gesin moet deurloop wanneer ek pms het en ek is bang daarvoor, want dit voel asof ek ' n ander mens is. Ek is op Logynon voorbehoedpil. Sal dit dalk beter wees om op die inspuiting te wees? bv. vat die inspuiting dalk die pms simptone weg omdat dit jou menstruasie wegvat, Of is daar medikasie vir pms. Ek wil regtig nie volgende maand weer so voel nie. Asseblief gee raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The injectable may be better as it stops your periods as you say.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement