advertisement
Question
Posted by: jaco | 2004/12/07

Epilepsie

Ek het n vriendin wat epileptiese aanvalle net in haar slaap kry.Sy is tans op medikasie daarvoor.Waar kan ek meer inligting kry oor die tipe epilpsie?Wat om te doen en te help verhoed dat dit gebeur?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jaco, die beste is om te probeer uitvind wat die oorsaak is en dan die oorsaak aan te spreek. In die tussen tyd moet sy natuurlik haar medikasie neem. Die beste sal wees om ‘n neuroloog in verband hiermee te sien. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Jenn | 2004/12/07

Hallo

Dit is vir my 'n baie teer onderwerp.
My kerel het epilepsie gehad van geboorte af. Gelukkig het hy nou twee jaar gelede 'n operasie gehad en is nou heeltemal ontslae daarvan.
Waarvan is haar epilepsie veroorsaak. Indien daar 'n gewas op die brein is dan kan dit verwyder word, maar dit is baie gevaarlik. My kerel moes 5 operasies ondergaan om dit te laat doen. Hy is nogsteeds op medikasie maar is besig om dit geleidelik te verminder.
Ek weet nie baie van dit af nie, maar ek dink as jy 'n dokter gaan sien sal jy meer inligting kan kry.

Reply to Jenn

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement