advertisement
Question
Posted by: missy | 2006/07/26

enige iemand help asb....


hi

dis n simple vraag maar ek moet weet.

ek was maandag by die dok en hy kon op die sonar sien dat ek enige oomblik sou ovuleer -
as ek maandag geovuleer het en ek en hubby was daai aand besig, sou ek kon swanger raak - wat ek eindelik wil weet hoe lank vat dit die spermpies om daar uit tekom waar hy moet wees,

hoe lank ovuleer n vrou??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You have a three day window after ovulation to fall pregnant.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: missy | 2006/07/27

JA, baie dankie KID

Reply to missy
Posted by: Kid | 2006/07/27

missy,
Sperms kan net 72uur leef so bevrugting sal in die 72uur plaasvind. Tydens ovulasie is jou kans goed om swanger te raak. Ek is nie seker hoe lank 'n vrou ovuleer nie, maar weet die 14de dag na die 1ste dag van menstruasie behoort jy op jou vrugbaarste te wees en van daar neem dit bietjie af. Jou ouderdom speel ook 'n groot rol. Hoop dit het gehelp.

Reply to Kid

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement