advertisement
Question
Posted by: lizelle | 2007/02/19

Enige iemand

Hi daar

Ek wil net weet my steffie het so 'n poep oog wat ek gister op gelet het dit lyk of daar so bietjie slaap in haar oog is en gistraand to die lig op haar oog skuin toe lyk dit of die swart kolletjie so groen skynsel het, weet enige iemand wat dit kan wees?
Ons wors hond bly ook die oog die hele tyd lek is dit 'n goeie ding.
Wat kan ek gebruik.

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Darr is dalk 'n oog infeksie wit die uitlooppsel veroorsaak. As dit nie nou al opgekllar het nie neem hom asb na u veearts vir 'n ondersoek en behandeling.

Die groen kleur is 'n weerkaatsing van die lig vanaf die retina en is normaal.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement