advertisement
Question
Posted by: jac | 2005/07/24

Endometrioses???

Menstruasies is baie deurmekaar, het eerste twee dae baie pyn. was by ginekoloog wat inwendige sonar gedoen het en het gese ek het op die oomblik n verdikte endometrium, het twee dae na ek by hom was wel begin menstrueer, wat het die verdikte endometriom beteken? Dui dit op endometriose of was dit so omdat ek nog moes begin met menstruasie?

Gaan wel oor twee weke Laparoskopie,histeroskopie,skraap doen', het ek rede tot kommer?
Sukkel die afgelope 8 maande om swanger te raak.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The thickened endometrium has nothing to do with endometriosis and would be normal before menstruation. The tests should give you a better idea of the problem.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: jac | 2005/08/01

Baie dankie vir die raad, gaan die vierde in en sal op hoogte hou!!

Dankie
jac

Reply to jac
Posted by: Pokkel | 2005/07/25

Hi, jou verdikte endometrium is gedeeltelik agv die feit dat jy nie jou periode gehad het nie.. Jy sien, 'n mens se liggaam berei homself voor vir swanger skap elke maand, en onder andere verdik die endometrium om te verseker dat 'n bevrugte eiertjie maklik kan vasheg aan die wand. Wanneer 'n bevrugte eiertjie nie vasheg nie, word al die "voorbereiding vir swangerskap" weer uit die liggaam geskei dmv jou periode.

Siende dat jy vir 'n laparoskopie gaan kan dok kyk of jy dalk endo het. Dalk was die "verdikte wand" wat hy gesien het baie dikker as wat dit moet wees, en daarom vermoed hy dalk endometriose. Ongelukkig kan mens endo net sien met 'n laparoskopie.

Tydens die laparoskopie word ander elemente ook ge"check", dok sal seker maak dat jou buise oop is en jou eierstokke reg is en all elemente wat kan verhinder dat jy swanger word - verwyder.

sterkte - moenie bekommerd wees nie, ten minste gaan alles gunstig wees wanneer die proses klaar is.
Onthou om ons terugvoer te gee.

Reply to Pokkel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement