advertisement
Question
Posted by: Blue eyes | 2007/04/10

Endometriose

Ek het al die afgelope 15 jaar endometriose en ek was al by my gynea gewees en vir 'n loproskopie gegaan en 'n pil laat inplant wat ons probeer het om dit minder te maak. My gynea wil die Marina insit maar ek weier omdat my suster so baie probleme met die Marina gehad het. Ek wil net graag weet of daar enige ander behandeling is wat 'n mens kan kry vir endometriose wat elke maand wanneer ek my menstruasies het is die pyn al erger en ek kan skaars loop. Hierdie maand was dit so erg my niere, blaas en maag het gepyn ek kon ook nie eet nie of die pyn het nog erger geraak. Asseblief help ek soek raad want ek is raadop.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Your options are surgical removal or medical treatments, which include Tridomose, Depo provera or Danazol. I don't know what you have had so far.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Ek is ook daardeur | 2007/04/11

Hi, Ek het ook endometreose gehad, ek het vir 'n laparoskopie gegaan en van toe af is ek op Nur Isterate inspuiting, dit help ongelooflik baie, ek kry glad nie meer periods nie (toe ek dit wel gehad het was dit so erg elke maad ek het op pynpille geleef en dit was vir 10 dae elke maand)

Doen jouself 'n guns en praat met jou gyni oor nur isterate

Reply to Ek is ook daardeur

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement