advertisement
Question
Posted by: Lolla | 2008/06/23

Endometriele Ablasie Novasure

Ek wil net graag weet of die endometriele ablasie novasure behandeling werk. My Gynae het dit vir my voorgestel, maar ek kan nie 'n besluit maak nie. Ek is no 1 bang vir narkose en no.2 is die feit dat 'n mens nog 'n sieklis gaan hê ook daar. My gynae het my inwendig ondersoek en gesê dat my baarmoeder gesond is net soos hy dit genoem die pit van die kwaad is 10cm waar dit 8cm moet wees. Ek het vergeet om hom te vra of dit my baarmoeder mond is of ek verstaan nie.
Ek wil hom nie graag weer skakel nie en ek het nie op die oomblik geld om weer te gaan nie. Ek soek net raad. Is dit raadsaam om vir so 'n behandeling te gaan. Wie het al daarvoor gegaan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It does work. 20% of patients would not have periods anymore. Most others will have improvement in bleeding. Unfortunately, it has to be done under anaesthetic.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/01/28

Kan jy weer jou baarmoeder skoon laat maak na n ablasie. Dit is nou al 5 jaar na die ablasie gedoen is en ek het weer begin menstrueer.

Reply to Anonymous
Posted by: Durban 43 | 2014/01/15

Dit week nie vir almal nie. Hematometra is verskriklik pynlik. Ek het eers die Mirena geprobeer toe die ablation. Ek gaan volgende maand vir 'n histerektomie. My enigste advise is - as jy na 'n paar maande verskriklik pyn kry gedurende jou maandstonde - gaan dadelik vir 'n gynae scan - moenie soos ek dink dit sal beter word nie - dit word net erger.

Reply to Durban 43
Posted by: KE | 2008/09/08

My dokter beveel Ablasie of Mirena aan. Ek weet nie wat om te kies nie en ek weet nie wat die nadele is nie. Ek wil defnitief nie gewig optel nie. Ek het spatare aan die bo-kant van my baarmoeder wat gepaardgaan met pynlike maandstonde.

Reply to KE
Posted by: lolla | 2008/06/24

Hi Thanks, but I heard from certain gineas that your edometrial will grow back after 1 year. Is this the truth?

Reply to lolla

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement