advertisement
Question
Posted by: Engela | 2004/12/23

EMT

Wat is Engergie-metaboliese-tekorte? (EMT)

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Engela, in watter konteks is dit? Dit kan wees as gevolg van ‘n probleem wees met energie produksie in die sel (omskakelings van suikers na energie) of dit kan gebruik word in die konteks van voedings tekorte. Laat weet my as ‘n nuwe vraag as jy nog vrae het en dan neem ons dit van daar. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: science | 2004/12/23

Dis 'n sindroom wat grootliks gepaard gaan met fibromyalgie, en moegheid en tamheid veroorsaak deurdat die mitochondria (die batterye van elke sel in die liggaam) nie ordentelik werk nie. Die mitochondria moet 'n energie stof, genaamd pirovaat, wat deur mens se verteringstelsel beskikbaar gestel word omskakel na ADP, 'n ander stof wat 'n energie bron vir jou liggaam is. Met EMT werk hierdie omskakeling nie reg nie. Dan kry mens verhoogde melksuur in die liggaam, wat baie ongemaklik is en branderigheid en pyn in mens se spiere veroorsaak. Dit kan of oorgeerf word, of deur gifstowwe of siektes veroorsaak word. Mens toets daarvoor deur die verhouding van pirovaat:laktaat te meet. Uit die resultate kan die spesialis aflei waar in die mitochondria die probleem le, en dan die korrekte behandeling voorskryf.

Dis bogals vir die eerste keer ooit deur 'n groep in Suid-Afrika geskryf en gedefinieer.

Reply to science

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement