advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2007/12/01

Eltroxin

Wat sal gebeur as ek Eltroxin drink terwyl skildklier toetse normaal wys?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie,
Jy gaan jouself in hipertireose stoot - dit veroorsaak hartkloppings, moegheid, bewerigheid, slaaploosheid, irriteerbaarheid, borskaspyn en kortasemheid, en spierswakheid.
Moenie eers daaraan dink nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Ruby | 2007/12/03

Hello Gesiggie,
Ek dink dit is gevaarlik om enige medikasie te vat sonder dat jou dokter dit voorskryf, veral skildklier medikasie. Ek het tans hartprobleme en my kardioloog dink dit kan dalk wees agv my skildklier... so wees versigtig en vat NET Eltroxin op dokters voorskrif en PRESIES soos voorgeskryf. As jou dokter dit nie voorskryf nie, moet dit nie vat nie. Groete!

Reply to Ruby
Posted by: K | 2007/12/02

What a silly thing to want to do !

Reply to K

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement