advertisement
Question
Posted by: mamma | 2004/10/26

eltroxin

My seun is 16 jaar oud.Altyd moeg en gedurig siek
Wye reeks bloedtoetse wys T4 aktiwiteite v skildklier is laag Tweede toets om te bevestig-nog geen uitslae Voorlopig op Eltroxin 0,1mg 1xp/d(6mnde herhaal voorskrif)
Wat kan die medikasie veroorsaak as daar geen fout met sy skildklierfunksie is nie Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

M,

Eltroxin is `n sintetiese hormoon wat die liggaam aanvul met dit wat die onderaktiewe skildklier nie voorsien nie. Indien die skildklierfunksie dus verlaag is, is eltroxin waarskynlik die korrekte middel.
Indien hy dit egter nie nodig het nie sal die simptome dieselfde wees as wat die geval met `n ooraktiewe skildklier is - Onder meer gewigsverlies, verhoogde apteit, diaree, blosing, sweet, hoofpyn, hartkloppings, opgewondenheid en selfs slaaploosheid.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement