advertisement
Question
Posted by: Retha | 2006/04/01

Ekseem op tepels

Ek het 'n vlokkerige ekseem op my tepels vir die laaste 2 jaar al. Was by die dermatoloog, hy het 'n baie duur room voorgeskryf wat ek nie meer kan bekostig nie. Dit het die ekseem onder beheer gebring. Ek is nou 8 maande swanger en wil borsvoed. Is daar enige iets meer bekostigbaar en baba vriendelik wat ek kan gebruik? Baie dankie, ek het regtig die raad nodig.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Retha
As die dermatoloog dood seker is dit is nie Paget siekte nie, kan jy enige generiese kortisoon roompie gebruik tot die baba gebore is. Daarna moet jy liefs nie kortisoon gebruik terwyl die baba borsvoed nie - gebruik iets soos Fissan paste of speensalf (jy kry dit by die veearts apteke... moenie lag nie dit werk uitstekend) en sorg dat jy dit altyd bevogtig hou. Dra 'n middeldeur gesnyde sanitere doekie in jou bra as daar melk lek dat die vel droog bly.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement