advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2008/05/21

EKG

Ek sal probeer om 'n afskrif van die bloedtoets more by haar te kry en sommer te vra of sy nie 'n EKG kan doen nie. Die rustende- en stres EKG wat Kardioloog 12de gedoen het, het "sinus Tagikardie" genoem, maar toe het ek nog nie die ekstra systole gehad nie. Ek kry vir die afgelope 4 dae weer die ekstra systole.

Ek sal nie dat hulle weer 'n holter EKG doen nie. Dit is tyd en geld mors. Ek soek 'n oplossing en weet wat die simptome is (tagikardie met ekstra systole).

Ek het "hexarone" in ICU en in die normale saal gekry. My HR was toe normaal (of hulle sou dan al melding daarvan gemaak het) en BP was met tye baie laag, maar onder beheer.

Hoekom kan ek nie net weer dit gebruik nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Hexarone kan hartversaking vererger en mens moet dit liefs nie met digoxin gebruik nie, dit kan hartblok veroorsaak - jy moet liewer met Dr Blomerus praat hieroor.
Ek wens ek kon meer behulpsaam wees!!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement