advertisement
Question
Posted by: Cynthia | 2007/04/18

Ek wonder net

dokter, ek het klomp vrae na ek by die genikoloog was. Ek is tans 1 maand swanger, my genikoloog is met vakansie so 'n ander man staan vir haar in. ek was eers skaaam, maar hy het my baie gemaklik laat voel. My vrae is, is dit nodig dat ek alles uittrek soos hy vra, ek het wal die kamerjas aangetrek maar dit is in elk geval voor oop. Hy het baie aan my borste gevat en gese my nipples voel vir hom dood, maar ek kon dit voel. Toe hy my intern ondersoek eers met die sonar en toe met sy vinger, is dit nodig. Hy het ook paar keer aan my klitoris gevat en gevra of ek dit kan voel. Ek het later ongemaklik gevoel en gevra of ek kan aantrek, hy was professioneel en het jammer gese en dadelik vir my die klere gegee.

Is dit 'n normale ondersoek. Dit was slegs my 2 de besoek aan 'n genikoloog. ek wil nie onnodig moeilikheid maak of enige iets nie, wil net wet, hy het ook gese, ek moet oor 3 weke weer kom dan is hy nog daar, is dit nodig.

ek het nie vi rmy man gese nie, maar voel darem dit was nie nodig om my klitoris te ondersoek nie, of is dit. Hy het ook gese, as ek skeer is die ondersoeke maklik. Moet ek?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It is necessary to undress completely but the gown is there to cover you up. It is normal to feel the breasts as part of a gynaecological examination. It is normal to do an internal examination. The clitoris is in the path of the examining fingers so it is often 'touched' unintentionally. If you felt uncomfortable though, perhaps you should change to someone else. Shaving is not necessary. I'm sure you can wait till your regular doctor comes back for your next visit.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Annie | 2007/04/19

Met die lieflike sonars wat mens deesdae kry en die fantastiese tegnologie wonder ek hoekom dokters swanger vroue enigsens nog inwendig ondersoek as daar niks fout blyk te wees nie!!

Ek is vir die 3de keer swanger (20 weke) en met hierdie swangerskap en my vorige een is ek glad nie inwendig ondersoek nie. Net sonars en die normale bloeddruk en urine toetse.

Jy moet verseker met jou eie dokter gesels oor jou onaangename ondervinding.

Reply to Annie
Posted by: Natasja | 2007/04/19

Met my eerste swangerskap(ek is nou ook weer 'n maand in 2de swanger)het hy nie my borste ondersoek nie,ek kon my top aanhou,net onder uittrek,en dan laken oorgegooi.Net inwendige sonar gebruik,glad nêrens aan my gevat nie.En klitorisse en skeer het niks met die prys van eiers uit te waai nie.Wag tot jou Gynea terug is,en skryf sommer 'n brief en gee dit aan die praktyd vennote waar hy nou uithelp!Hy doen dit seker met ander vrouens ook,skurk!!

Reply to Natasja
Posted by: Anon | 2007/04/18

Klink nie vir my reg nie, so 'n man kan tronk toe gaan.

Reply to Anon
Posted by: B | 2007/04/18

nee glad nie, wat hy gedoen het is baie onnodig, jy het nie nodig om hom weer te gaan sien oor 3 weke nie maar opvolg ondersoek is eers weer oor 6 weke. jou swanger skap het ook niks te doen met jou nipples nie.
moenie terug gaan na hom en se jou eie dokter daarvan.

Reply to B

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement