advertisement
Question
Posted by: Nia | 2008/01/07

Ek is verwagtend!!!!

Hallo almal,

Ek het pas uitgevind ek is 5 weke swanger!!!Dis 'n wonderlike gevoel!Kan die dokter by sy spreekkamer uitvind of dit 'n eenling of 2ling is indien hy nie 'n sonaar masjien het nie of kan net die ginikoloog daardie toetse doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You will need a scan to find out if it is a single or twin pregnancy.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Nia | 2008/01/07

baie dankie!

Reply to Nia
Posted by: mamma2b | 2008/01/07

Veels geluk met jou swangerskap.dis is n ongelooflike ervaring.

Sover ek weet kan net n ginekoloog vasstel of jy n eenling of n meerlinge verwag. Ek was op 6weke by die dokter en die babatjie was so so klein jy kon net n vrugsakkie sien. jy kon nie die babatjie sien nie. Ek kon wel sy hartkloppie hoor en was so gelukkig. Ek reken die ginekoloog sal op die sonar kan vastel hoeveel vrugsakkies daar is en sodoende sal jy kan uitvind.

Baie sterkte!


Reply to mamma2b

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement