advertisement
Question
Posted by: Sue | 2007/07/19

Ek is terug . . .

Hallo Da
Ek is terug! Want n sesie!!! Dit was nie baie nice nie.Dr se ek moet so 5-6 keer terugkom.Gelukkig het ek medies!Alles het glo begin in 1998 toe ons in n motor ongeluk was. Ek het "soortvan" my pa verloor, alhoewel hy nog lewe, is hy n ander mens vandag. Ma anyway . .

Ek voel ek kort nou n coctail & siggarette.
Klets later weer. . .

o,ja , Nikki . . watse werk doen jy vir n lewe?Jy gee darem fantastiese antw wat probleme kan oplos?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGay, lesbian and bisexual expert

Hi Sue and as always thanks for posting here.

In response your subsequent post, be very wary of your partner sabotaging your therapy or any other initiative you may take to realise your own potential or to grow and develop. It is obviously in her interests to retain this relationship so don't allow her to manipulate you by trying to convince you to remain in your current very 'stuck' space.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

16
Our users say:
Posted by: Kadoempie | 2007/07/23

Hi Julle. Dit was 'n rustiger naweek as gewoonlik, my man het homself beter gedra dus het ek nie so baie om oor te kla nie. Sal julle nog alles vertel. Ek was baie lui, wat ek nie op trots is nie, omdat daar wel nog so baie is om te doen. Maar wat, dit was wat nodig was en ek berus my daarby. Hoe was julle naweek?

Reply to Kadoempie
Posted by: Nikki | 2007/07/20

Hi Kadoempie ;)

Nice of you to post here and great to see you have a hunger for information and want to learn more.

Life in general is confusing LOL. One does not have to be a certain sexual or gender orietation or a a combination of both, to have a confusing life.

Politics are confusing, high interest rates are confusing. Buy a new house or a car is confusing.

To rid yourself of confusion is to learn more about the particular subject or subjects.

I am not a doctor with medical professional qualifications but having seen half a century of life. I figure I learned alot by doing what you are now doing, asking questions. LOL.

Hope to chat to you soon too ...

xxxxx
Nikki

Reply to Nikki
Posted by: Kadoempie | 2007/07/20

Hello there Nikki and Lonewolf. I read through a few of the e-mails u guys send to Sue, and Nikki you are very active on this site hey? What a previalege it must be to have u as a friends? I am not gay, lesbian or bisexual but my interest to read occured as I suspect my niece of being bisexual and trying to find out how I can be certain as well as how to help her make all the right choices in life as I think it must be very confusing if you do not know what is happening to you and why? Not that I am saying there is anything wrong with any of the above, it is just something that is not known to me. I am struggling and going through a very diffucult time in my life as well, and it would be great if you guys can take the time and chat to me, if you feel like it. I posted quite a few questions to docters but has not yet received any feedback. Just for interest sake. Hope to hear from u soon. xxxxx

Reply to Kadoempie
Posted by: LONEWOLF | 2007/07/20

Hi sue. Geen probleem. Ek is 'n s kind gemolesteer, het HIV opgedoen sowat 14 jaar terug, en is boonop 'n gerehabiliteerde alkoholis. Maar ek verwerk alles deur harde werk en vasbyt. Dit gaan baie goed met my. Ek het onlangs bevordering by my werk gekry en my gesondheid is byna perfek.. Jy is reg, daar is ander mense met groter probleme. Die probleem is dikwels net so groot soos jy dit toelaat om te wees. Ek is alleen omdat daar steeds 'n stigma aan HIV+ mense is en verhoudings nie altyd werk nie. Dis ook regtig moeilik om iemand te vind wat bereid is om by jou te staan, maar diewoord opgee bestaan nie in my woordeskat nie, alhoewel ek dikwels so voel. Mens staan maar net weer op en gaan aan. Ek vind my grootste krag deur gelooof.

Het jy gisteraand oorleef.

Reply to LONEWOLF
Posted by: Sue | 2007/07/19

Net so bietjie Humor vir die gemoedere!

Nine words women use...

1.) Fine : This is the word women use to end an argument when they are
right and you need to shut up.

2.) Five Minutes : If she is getting dressed, this means a half an hour.
Five minutes is only five minutes if you have just been given five more
minutes to watch the game before helping around the house.

3.) Nothing : This is the calm before the storm. This means something,
and you should be on your toes. Arguments that begin with nothing
usually end in fine.

4.) Go Ahead : This is a dare, not permission. Don't Do It!

5.) Loud Sigh : This is actually a word, but is a non-verbal statement
often misunderstood by men. A loud sigh means she thinks you are an
idiot and wonders why she is wasting her time standing here and arguing
with you about nothing. (Refer back to #3 for the meaning of nothing.)

6.) That's Okay : This is one of the most dangerous statements a wom an
can make to a man. That's okay means she wants to think long and hard
before deciding how and when you will pay for your mistake.

7.) Thanks : A woman is thanking you, do not question, or Faint. Just say
you're welcome.

8.) Whatever : Is a women's way of saying F#!K YOU!

9.) Don't worry about it, I got it: Another dangerous statement, meaning
this is something that a woman has told a man to do several times, but
is now doing it herself. This will later result in a man asking 'What's
wrong?' For the woman's response refer to #3.

Dis nogal baie waar , veral 1 ,3 ,5 ,8 & 9 . . pas ek gereeld toe . ..hiehiehi

Reply to Sue
Posted by: Sue | 2007/07/19

Lonewolf . . . as ek mag vra (jy hoef nie te anwt nie ) hoe het dit gebeur?En hoekom is jy alleen? Jy klink na n baie nice mens,mense wil om sulke nice mense wees.Jou eie probleme lyk altyd so "heavy" , maar as jy ander sin hoor , soos b.v joune , lyk my probleme pateties! Ek sou seker nooit so positiewe sterk (ja sterk want ek leen vreeslik op julle) mens.

Sterkte
Sue

Reply to Sue
Posted by: Sue | 2007/07/19

Alo da!

Gelukkig is my volgende afspraak in die weeek gereel en ek vat somme die werk se voertuig , want dis die volgende.Sy sal my voertuig sleutels vat. Anyway . . .

Sy sal se sy sal gaan (in die week) wanner ek nie weet nie , en dan gaan sy nie. Daar is al baie sulke goed waaroor sy vir my gejok het. Soms voel dit ek verwar "gewoonte" met "liefde"
En soos Nikki vir my gese het eergister, die wors het seker 2 punte.

Dankie dat julle da is vir my.

Reply to Sue
Posted by: Nikki | 2007/07/19

SUe, daar is NIE n MANIER dat jy toelaat dat sy jou van die Doktor af weg hou nie. GLADNIE!!!

Gee haar die keuse, OF SY GAAN OOK of JY TREK.

DIt is baie belangrik om nou te doen wat goed is vir jou.

Haar vrese van uitpraat is ongegrond

Jy is ook nie alleen nie. ONS IS HIER

Nikki

Reply to Nikki
Posted by: LONEWOLF | 2007/07/19

Hi Sue. Ek is HIV+ en baie alleen, maar ek verseker jou dis nie die einde van die wereld nie. Ek ondergaan al lank terapie en die laaste paar maande het dinge eers werklik begin verander. En weet jy wat, my lewensuitkyk het daarmee saam verander en ek trek vriende nader wie ek nooit gedink het my vriende sou wees nie. BYT VAS en gaan aan met jou terapie. Sy besit jou nie, jy is ook 'n mens met 'n vrye wil girl. Kom wys ons jy kan, ons is hier vir jou.

Reply to LONEWOLF
Posted by: Sue | 2007/07/19

Ai julle, dankie . Lyk my ek gaan elke liewe daggie huil. Lonewolf , kehet altyd gedink SY is die sterker ene . . seker oor ek so gou panic en sy nie. Sy het intussen gebel en gevra dat ek asb NIE moet dr toe gaan nie.Sy sal probeer verander . maar ek weet nie of ek WIL he sy moet verander nie . Ek voel net so : Sy moet my aanvaar soos ek is , en ek aanvaar haar soos sy is , en as die een nie die ander een nie kan aanvaar nie.Maak n skuif.Ek dink ek en sy moet n moerse talk he vanaand. En JA soos Lownwolf gister of eersgister vi my gese hat. EK IS BANG OM ALLEEN TE WEES.My hele lewe is so moerse groot dinges.En NET ek is daarvoor te blame.

Kyk daar , ek praat so deurmekaar soos n verkleurmannetjie op n Smartie box . . .

Reply to Sue
Posted by: LONEWOLF | 2007/07/19

Hallo Sue
Byt vas en druk deur. Jou vriendin se reaksie om jou aan te val is ‘n aanduiding daarvan dat sy weet dinge is nie reg nie. Dis waarskynlik die enigste manier wat sy ken om dinge te hanteer – konfrontasie. As sy nie wil saamwerk nie, is dit haar verlies, nie joune nie. Die terapeut sal nie praat nie. As sy dit sou doen sal sy haar professionele registrasie kwyt wees. Sien haar as jou beste vriendin ooit en vertel haar alles. Moenie skaam wees nie, sy het al baie erger gehoor as wat jy aan kan dink. Die verhouding tussen jou en die terapeut is gegrond op wedersydse vertroue. Sy is professioneel opgelei om jou te help en al wat jy moet doen is om eerlik te wees en saam te werk. Dit gaan soms bitter swaar wees, maar dis die moeite werd. Ek kan jou lang voorbeelde gee van my eie probleme wat ek deur vasbyt reggestel het. Dit alles was 100% die moeite werd. As jy haar nie vertrou nie, kan jy dit maar laat staan. Ek belowe jou sy sal nie praat nie; want sy mag nie. Dis vir my duidelik dat jy die sterker persoon in julle verhouding is, want jy erken daar is ‘n probleem en probeer dit reg stel. Wat jy sovêr gedoen het is die beste ding wat jy kon doen. Dink aan die toekoms wat SAL beter wees as waaraan jy nou gewoond is. Hou ons op hoogte en ek dink aan jou.

Reply to LONEWOLF
Posted by: Nikki | 2007/07/19

Sue,

Lyk my sy het meer hulp nodig as jy. DIt is jammer dat sy ongedaan staan teenoor haarself en dink sy weet alles om "probleme" op te los.

EK neem aan dit sal nie maklik wees om haar te oorreed om eers HIER na die forum te kom nie :(

EK dink ook jy moet jouself staaf teen "aanvalle" van haar kant af en so gou as moontlik onder haar houvas uit beweeg.

Ek sou nie wou voorstel dat jy net jou rug draai nie, maar eerder n begrip vir haar probleme en vrese insien. Mens kan makliker moeilike situasies omseil as jy begrip het vir n ander se optrede.

EK dink jy is koel kop onder die omstandighede en op die regte spoor. Geestelik is jy klaar in n "sterker" posisie as sy maar moet dit nie uitbuit nie. DIt beteken nie jy moet toegee nie, glad nie. Staan sterk met wat jy vir jouself wil he, sy moet dit aanvaar. Gee haar die versekering dat haar "geheim" veilig is en jy nie van plan is om alles in die publiek oop te vlek nie maar net my JOU lewe wil aangaan.

Nikki


Reply to Nikki
Posted by: Sue | 2007/07/19

Hallo Julle
Ek is nou baie hartseer. ek het vir "maat" vertel. En toe skel sy my uit. "As ek net met haar wil praat,sy sal gou gou al die probleme oplos" "Is ek nou mal om na n sielkundige toe te hardloop" "As ek net van my kant af n beter maat is vir haar sal ek nie hulp nodig he nie " ensv . . ek wil liewer nie nou allles herhaal nie.Meeste vannie woorde staan NIe in die Bybel nie, en hoort ook nie op die blog nie.Kyk die saak staan so , NIEMAND weet dat ons n "item" is nie , en sy is bang die dr praat uit.Dan SAL dit MY skuld wees dat sy haar werk verloor ensv.Dis seker die ergste. NIEMAND MAG WEET NIE.Ek moes noui dag vir my beste maatjie jok i.v.m. dit.As ek net iemand gehad het om te praat daaroor.Nie skinder nie , maar maon oor sy nie haar klere optel nie , nooit bed opmaak nie , noooit wasgoed was nie , vuil koppies oral los . . daai tipe van ding.

Thanx vd hulp. Ek het mos nou n afspraak vir volgende week.

Reply to Sue
Posted by: Nikki | 2007/07/19

Sue,

Bly om te hoor jy is op n positiewe pad en hou vol daarmee.

Die hoeveelheid sessies gaan afhang van wat jy daaruit kry.

Die geheim om n sielkundige te sien gaan nie oor wat hy.of sy se nie maar oor wat jy se en positief daaruit kry. Dit gaan oor jou en niemand anders nie.

Ja, dit is a goeie idee om vir "maat" te se wat gaan vir wat en in dien nodig kan sy ook die sielkundige gaan sien.

Jy moet jou lewe in orde kry en liewer nou as later.

LOL, o ek doen so n ietsie van alles tot ek n milloen wen, dan tree ek af ;)

Nikki

Reply to Nikki
Posted by: LONEWOLF | 2007/07/19

Sue. Al is dit “tough”, is dit die moeite werd. Dalk is 5 of 6 sessies te min. As jy voel meer is nodig, hou aan. Belangrik:
1. Glo in jouself, dink aan die toekoms en gebruik die verlede slegs om daaruit te leer, vir niks anders nie.
2. Die verlede is vir altyd verby en dit help nie om daaroor te tob, kwaad te wees en spyt te wees nie.
3. Haat, woede, spyt en wraak is negatiewe gevoelens, maar ook belangrik dat jy dit ervaar, MAAR. Ervaar dit, leer iets daaruit en kry dit uit jou sisteem.
4. KYK VORENTOE.
5. The Power of Positive Thinking.
6. Onthou, net jy kan dit doen, en ek weet jy kan.

Sterkte

Reply to LONEWOLF
Posted by: Sue | 2007/07/19

O. . ja . . Moet ek vir "maat" se hiervan??

Reply to Sue

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement