advertisement
Question
Posted by: Vicky | 2004/01/15

Ek is baie ongereeld.

Ek is 24 en al 5 jaar op die pil. Ek het daarmee begin omdat ek nooit gereeld elke maand begin het nie. Soms het ek tot 6 maande oorgeslaan. Ek en my man wil graag met 'n familie begin, en ek is nou al 3 maande van die pil af en het nogsteeds nie begin nie. Gaan ek baie probleme hê om swanger te raak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If you had problems before you were on the Pill, these may still be there. I would suggest that you see a gynaecologist about this.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Sue | 2004/01/16

Hi Vicky, gaan doen 'n search op die internet oor PCOS. Jou simptome klink baie soos myne, ek is nou 26, het ook nooit gemenstrueer nie, en was 5 jaar op die pil (toe was ek klokslag). Ek is nou 7 maande af van die pil, en het nou al 6 maande oorgeslaan. Elke maand baie opgewonde omdat ek gedink het ek is dalk swanger. Tot my groot ontnugtering het die gynae vir my verduidelik dat my liggaam elke maand 'n eiertjie produseer, maar dat my liggaam nie die regte hormone afskei om dit vry te stel uit die ovaries nie. So wat gebeur is dat jou ovaries soos stringetjies perels lyk want al die eiertjies bly net daar sit. Hulle het bloed toetse gedoen en jy kan dit ook op die sonar sien. Dalk is 'n besoek aan jou gynae tog die oplossing!

Sterkte!

Reply to Sue
Posted by: Norma | 2004/01/16

Hi Ongereeld,

Ek weet nie van die baie probleme nie, maar miskien moet jy tog maar jou Gynae gaan sien,net om seker te maak als is ok, en dan moet jy maar net geduldig wees.
Sterkte

Reply to Norma

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement