advertisement
Question
Posted by: Playa1 | 2004/10/20

EG:True Love

Ek het vertroue in jou,
EN ek is so bang iets kom weer op wat weer die hele week se harde werk gaan
opvoeter tussen ons.
.... jy moet nie toelaat dat enige iemand tussen ons kom nie, jy weet jy is
my lewensmaat en ek gaan
baklei vir jou, ek hoop ons kan altyd bly soos ons nou is, sure die lewe het
sy ups and downs, maar as ons
liefde so sterk bly soos dit tans is , gaan ons Mt Everest kan saam klim.
ek is ontsettend lief vir jou, dankie dat jy met my --- gemaak het
gisteraand ons was moeg maar ons het
tyd vir mekaar gemaak. Dit was lekker om so te gesels en voor die t.v. te
sit en jou langs my te he.
Jy is die beste man op hierdie aarde en God is baie lief vir my, omdat hy
vir jou vir my gegee het,
en sy glorie skyn op ons lewens ons moet regtig Sondag kerk toe gaan bok,
sommer Catholic Kerk toe
Jy is die AUTHORITY in ons huis, JY moet die duiwel op sy plek sit vir eens
en vir altyd daar gaan baie
krisise wees, maar jy moet bo dit reis want jy is ons hoof en dit met 'n
smile hanteer en die beste maak
van die situasie, BELOWE my vandag dat jy dit gaan doen as ons iets moet
hanteer, BELOWE jy sal
laat ons saam deur enige iets kom en mekaar bystaan en nie mekaar verstoot
nie.
Jy is 'n wonderlike mens en dankie dat ten spyte van wat gese was
gistermiddag, jy NOG steeds van jouself
vir patroontjie gegee het, hy is meer joune as wat hy ooit die ander poepol
s'n gaan wees ongeag wie se bloed
deur sy are loop. Jy is MEER 'N PA WERD AS wat hy was en selfs as wat my
eie pa was vir my.

liefde, geniet jou dag, ry versigtig,
jou vrou

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

nicely said. I'm so pleased that we were helpful, and hoppe that the joy will say with you all.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: MRS PLAYA 1 | 2004/10/21

Paul, CP MOM , LULU en CS

Baie dankie dat julle daar was vir ons, en vir die uitstekende advies wat julle vir ons gegee het, ek wens daar was iets wat ons vir julle kon gedoen het, maar hopelik ontmoet ons eendag
dan kan ons behoorlik dankie se,
Paul - Playa 1 verass my elke dag met hoe hy sy rol in die huishouding volstaan, en ek weet dit maak jou trots op hom, net om dit te hoor,

LULU , CP MOM, -
As 'n vrou en 'n ma het ek julle advies gevolg en kyk nou.
Ek het diep in myself gesoek om verm te wees met ONS seuntjie en discipline toe te pas en ek kry dit reg.
Julle is ware ma's en damn sterk vrouens so dankie.
ek bid vir almal van julle dat God sy seenige oor julle lewens sal
plaas.

liefde

Mrs Playa 1

Reply to MRS PLAYA 1
Posted by: Playa1 | 2004/10/20

Baie dankie julle,ek moes dit net deel met julle,dit gaan so goed en die liefde blom soos 'n lug balon.So nice to be in love and to have a partner for live.

Groete
Playa1

Reply to Playa1
Posted by: CP MOM | 2004/10/20

Dis GR8 dat daar liefde en vrede heers in die Playa-huishouding.

Bly vir julle mensies - bly vir julle !!!

Reply to CP MOM
Posted by: Paul | 2004/10/20

Lyk my dit gaan goed met Playa hulle! Well done guys!!

Reply to Paul

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement