advertisement
Question
Posted by: BLONDY | 2007/03/20

eet ek reg?

oggend: low fat yogurd

10uur appel

middae: mengel slaai en hoeder of tuna

aandete: vis, hoender of lean steak met groente.

ek drink ook meer as 2 l water per dag.

laat weet my asb

dankie

blondy

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Blondy
Ek neem aan dat jy hierdie dieet wil gebruik om gewig te verloor? Indien wel, dan moet jy sorg dat jy nog 2 koppies vetvrye melk, jogurt of maaskaas per dag inneem om te verseker dat jy 1000 mg kalsium per dag inkry. Dit sal ook raadsaam wees om ten minste 3 porsies hoë-vesel brood (volkoring, Lae-GI brood of rogbrood), bruin rys of pasta gemaak met Durum-koring elke dag sal insluit om te verseker dat jy nie hardlywig word nie. Kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'The Right Approach en 'Slimming Diet' vir 'n voorbeeld van 'n gebalanseerde, lae-vet, hoë-vesel-dieet.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement