advertisement
Question
Posted by: Anon32 | 2007/05/15

eensaam en alleen

ek was nie eers so nie, maar ek het verander. ek het ' n paar vriende en hulle is baie goeie vriende, maar ek kom nooit uit om ander vriende te maak nie. ek is skaam en hou van roetine in my lewe. dit is besig om my in kluisenaar te verander. so nou is ek op hierdie punt van my lewe reg om 'n verandering te maak. wat moet ek doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Have you discussed this with your friends ? Personal counselling could help you to feel more comfortable and confident with others, and thus more free to make more friends.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Echelle | 2007/05/16

Jy sê jy was nie eers so nie, maar probeer bietjie onthou hoe jy was en hoe jy dinge gedoen het voor jy verander het. Ek stem saam met Maria, sluit by iets aan en maak dit deel van jou roetine en daar sal jy tien teen een ander mense ontmoet. Troos jou daaraan dat jy darem vriende het of wil jy so baie vriende hê dat jy nooit eers by hul uit sal kom nie? Probeer dating sites en sê in jou profile jy is opsoek na net vriende, hulle sê dit werk nogal.

Reply to Echelle
Posted by: Maria | 2007/05/15

As 'n mens skaam is en hou van roetine kan dit moeilik wees om ander mense te ontmoet. Hier is 'n paar idee's:
- Het jy enige belangstellings of stokperdjies? Miskien kan jy by 'n klub aansluit om mense met dieselfde belangstelling te ontmoet.
- Bied jou diens aan as vrywilliger by jou plaaslike biblioteek, kinderhuis of sopkombuis.
- Doen 'n kursus om 'n nuwe taal of vaardigheid aan te leer.

As jy sukkel om jouself te handhaaf in vreemdelinge se geselskap, oorweeg 'n paar sessies by 'n goeie sielkundige om jou hiermee te help.

Reply to Maria

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement