advertisement
Question
Posted by: lizel | 2007/11/29

?ebstain barr

was opgeneem met ebstain barr virus.nou amper maand later weer erge pyn,uti gewrigspyne,nagsweet en rigors.tans op antibiotika bloed in urine.kan dit nog wees van ebstain barr.hele lyf pyn veral pubus area en al my spiere en binne in bene

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lizel
virusse kan inflammasie veroorsaak maar ek dink regtig jy moet liewer jou dokter weer sien, dit kan dalk nou 'n nuwe infeksie wees, die rigors bekommer my ( jy was nie in 'n malaria area of in kontak met bosluise nie??)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lizel | 2007/12/12

Nee was nie in malaria gebied nie.Het antibiotika klaar gemaak en ja weer afgelope 4 nagte koors.gisteraand 38.6.het gister u&e,kalsium, mg en fosfaat laat doen.als normaal.steeds bloed in uriene 2++.steeds gewrigspyne en lyfseer,maar koors pla my net in oggendure.wil nie dr toe gaan want dit voel of hul dink ek sit aan.bloede dan normaal.sal maar moet gaan as aanhou.dankie

Reply to Lizel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement