advertisement
Question
Posted by: Louise | 2005/11/17

Duromine

Hi Doc

Ek wil graag met Duromine pille begin maar is nie seker met die hoeveelhied nie. 15kg of 30kg? Kan iemand dalk help?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Louise
Volgens my kopie van MIMS word 1 kapsule per dag vroeg in die oggend aanbeveel en ook dat inname nie langer as 3 maande behoort voort te gaan nie. Wees asb versigtig wat jy doen, want dit wil vir my voorkom dat hierdie produk nie vir jou deur 'n dr voorgeskryf is nie (andersins sal jy mos weet hoeveel om te neem!). Duromine is 'n skedule 5 geneesmiddel wat alleenlik onder mediese toesig geneem moet word. Dit kan ook 'n lang lys newe-effekte veroorsaak.
Wees versigtig
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement