advertisement
Question
Posted by: proppie | 2004/12/12

dun bloed

Ek vra weer die vraag oor dun bloed.

Kan dit wees a.g.v. baie alkohol.
Ek neem nie enige pille oormatig nie.
Kry selde hoofpyn, indien wel sleg wanneer iets regtig verkeerd is (1keer in 2 maande is baie)

Ek neem slegs penados of uitsonderlike gevalle 'n 'grandpa' ek weet dit is nie goed vir die maag nie (daarom slegs indien regtig nodig)

Ek het een oggend vir cholesterol laat toets, en die verpleegster het genoem dat my bloed baie dun is. waarop ek haar geantwoord het dat ek nie baie pille drink nie

Slegs trisequens (hormoonbehandeling) vir menopause asook eltroxin vir skuldklier.

Ek hou van 'n biertjie en 'n whisky

Ek vertrou bg inligting kan dokter 'n beter idee gee.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Proppie, iemand wat sê jou bloed is dun sonder om dit te toets beteken baie min. Dit mag ‘n aanduiding wees van bloedarmoede, maar dit hoef nie so te wees nie. Die beste sal wees om jou bloed te laat toets en uit te vind of daar ‘n probleem is want (soos voorheen gesê) daar is nie werklik ‘n mediese term soos “dun bloed” nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement