advertisement
Question
Posted by: Tia | 2009/01/28

Duiselig

Ek kry sulke oomblikke gedurende die dag wanneer ek naar en duiselig voel, dit gaan gepaard met kopseer, dors, sweet my maag voel ook erg omgekrap. Ek is oorgewig het ook hoë  bloeddruk wat onder beheer is. Wat kan die oorsaak wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tia
Jy kry dalk episodes van lae bloedsuiker of oorafskeiding van insulien. Vra jou dokter om jou vastende bloedsuiker en insulien vlakke te toets.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/10/22

Eke is nu 19 en voel ni my self ni bly heeldag naar en duislig eke weet ni meer wat om tedoen laat die gevoel weg gaan ni help asb

Reply to Anonymous
Posted by: Tia | 2009/01/29

Dr bets ek het my bloedsuiker laat toets is 4.7 cholestrol 5.6 bloeddruk 150/100 nou wat nou voel nogsteeds baie goor.
Posted by: Cyberdoc
Message:
Hallo Tia
Jy kry dalk episodes van lae bloedsuiker of oorafskeiding van insulien. Vra jou dokter om jou vastende bloedsuiker en insulien vlakke te toets.
Dr Bets
Date: 28/1/2009

Reply to Tia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement