advertisement
Question
Posted by: gog | 2007/11/30

dubbel nier pype

ek wil asb enige informasie oor nierpype he wat dubbel is. my ma was 25 jaar by n spesialis in vereenigin wat vir haar gese het dat sy dubbele nier pype het. hy het ook gese dat sy een van net vyf mense is waarvan hy weet wat dit het. daardie tyd was da nog nie enige navorsing oor dit gewees nie. kan u my dalk help met dit. enige inligting sal wardeer word dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Gog

Dankie dat jy health24.com.

Die toestand wat jy beskryf is maar slegs 'n abnormale vorming van dubbel ureters wat die nierkelk dreineer. Die gevaar hiervan is verhoogde insidensies van infeksies, sowel as die vorming van nierstene. Dit is egter nie iets om oor bekommerd te wees nie, behalwe as die toestand simtomaties raak.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement