advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2006/04/18

Druk/trek gevoel in regtersy onderkant ribbes

Verduur baie ongemak.Was reeds weg vir 'n sonar wat getoon het dat niere, galblaas en lewer geen foute het nie, maar lewer is bietjie langer as normaal en steek aan onderkant van ribbes uit.Hulle sê dit is omdat ek lank is.Na die dikderm kan hulle blykbaar nie kyk nie a.g.v. gas inhoud. Het al 'n histerektomie gehad, is al 49, het buise behou.Baie gepla met 'n gevoelige en loopmaag, wat begin het na histerektomie.Kan dit dalk 'n breuk wees ? Ek is al moedeloos van die ongemak.Stuur asb. u antwoord na my e-pos adres so spoedig moontlik.Dankie vir u hulp !!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bekommerd
Kan ongelukkig nie epos nie, maar 'n mens kan na die dikderm kyk mbv 'n barium kliesma - het net bietjie voorbereiding nodig. Somtyds gee 'n maagseer ook pyn in die Linker sy. Vra jou dokter om jou te verwys vir verdere ondersoeke - soms moet mens maar op 'n punt begin en alles bekyk tot jy die rede van die probleem vind. Verkeerde behandeling kan op die lang duur meer kos en jy het duidelik baie ongemak hiermee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Bekommerd | 2006/04/19

Dankie, het reeds 'n afspraak gemaak by 'n spesialis

Reply to Bekommerd

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement