advertisement
Question
Posted by: good heart | 2004/11/23

Drome

Hi daar

Wat kan dit beteken as n mens van slange droom?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

13
Our users say:
Posted by: Annie | 2016/05/18

Ek het gedroom 'n slang het my tussen my bene gepik en nou dink ek ek is swanger?

Reply to Annie
Posted by: Annie | 2016/05/17

Ek het van n slang gedroom wat my tussen my bene pik. Nou is ek bang ek is swanger? Help asb. deur my droom op te los.

Reply to Annie
Posted by: Anonymous | 2016/01/09

hello...mu niggie droom oor baie slange en een lang swart slang wat uitstaan indl di droom...die slange is voor my deur en ek,sy en my kind van 2jaar het vir hul weg gehardloop

Reply to Anonymous
Posted by: dolwer | 2015/11/25

Goeie dag aan almal Ek het gedroom dat ek met my oorlede Pa in n stasiewa ry, en agter in die stasiewa is daar n bruin doodskis, my oorlede Pa bestuur en ons is oppad na n begraafplaas toe .

Reply to dolwer
Posted by: natalie | 2015/11/06

ek het gedroom va groot geel slange wat my wil pik maar dit word toe doodgemaak

Reply to natalie
Posted by: Andre | 2015/04/25

Die slang is iemand met die geaardheid van n slang.Onthou in die tuin,hy of sy sal kom met mooi woorde met die eintlike doel om jou leed aan te doen.iemand wat j vertrou dit kan selfs n familie lid ook wees.Wees ma opreg soos die duif en volg ni enige raad of planne nie.Iemand wat voorgee maar nie eintlik is of bedoel wat hy of sy se nie.jy sal self sien

Reply to Andre | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2015/05/13

Die slang wat ek gesien het was groen en het my tussen die oê gepik.

Posted by: Moose | 2004/11/23

To see a snake or be bitten by one in your dream, signifies hidden fears and worries that are threatening you. Your dream may be alerting you to something in your waking life that you are not aware of or that has not yet surfaced. The snake may also be seen as phallic and thus symbolize dangerous and forbidden sexuality. The snake may also refer to a person around you who is callous, ruthless, and can't be trusted. As a positive symbol, snakes represent transformation, knowledge and wisdom. It is indicative of self-renewal and positive changes.

Reply to Moose
Posted by: Mona | 2004/11/23

As far as i know, when you dream of a snake, you have to kill it in your dream, or it will bring bad luck.... maybe just a load of hogwash, but thats what i heard....

Reply to Mona
Posted by: Snooks | 2004/11/23

Shaun, toemaar het dit so verstaan....het tussen die lyne gelees...:-)

Reply to Snooks
Posted by: Snooks | 2004/11/23

Good heart,

Volgens my is slange nie 'n goeie teken nie...dit kom neer op venyn!. (My opinie)

Toereldoe
Snooks

Reply to Snooks
Posted by: Shaun | 2004/11/23

Askies tog =. dis verondestel om "Meisiekind" te wess... jammer

Reply to Shaun
Posted by: Shaun | 2004/11/23

Tori/Moose, ie die meiiekind soek vir jull hier

Reply to Shaun

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement