advertisement
Question
Posted by: Suzy | 2008/05/28

Droe vel

My dogtertjie (7) se vel op haar bene en arms is droog in die winter en dat het sy ook 'n droe knoppies op haar bo-arms. Ek het al honderde rande spandeer aan rome, maar sy bly kla die rome of brand of laat haar jeuk. Selfs as ek die rome net gebruik as seep en dan weer afwas. Kan dit moontlik wees? Ek gebruik nou aptekersparrafien in haar badwater, wat die droerigheid onder beheer bring.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit is moontlik dat sy 'n endogene allergie/ekseem het. Ek stel voor dat jy 10% Repivate in 300g UEA room gebruik, wat jy twee maal per dag moet aanwend. Jou apteker sal hierdie mengsel vir jou aan maak en jy het nie 'n voorskrif nodig nie.

Ek stel ook voor dat jy vir haar orale anti-histamiene (soos Lorano 10mg, 1 maal per dag) gee om te knoppies en droe vel te verlig.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: EL | 2008/05/28

Kry by die apteek Epizone E om haar mee te was, gebruik dan gewone wit Aqueous Cream van Nurse's Own of Epizone A as 'n room. Aqueous Cream is fragrance free en vir alle vel tipes.

Reply to EL

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement