advertisement
Question
Posted by: Landie | 2007/06/04

Dringende raad asb

Hallo Doc

Verlede week het ek siek geraak en my GP het gese ek het n maag virus,alhoewel my maag nie gespoel en ek nie gebraak het nie.Ek het purbac gebruik wat reeds klaar is.
Die erge hoofpyne het bedaar en die naarheid is weg,maar ek het n vreeslike ongemaklike gevoel op die krop van my maag as ek enigiets eet,of dit nou yogurt of sjokolade is.
Dit swel ook op as ek geeet het.
Solank ek niks eet,is ek ok,geen ongemaklikheid en swelling nie.
My opelyf is gereeld en normaal.
Help asb met raad

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Landie
Dit klink of jy dalk maagslymvliesontsteking kan hê, probeer bietjie Mucaine 10 ml 3 keer per dag, en drink inteflora of probiflora 1 3 x per dag. As dit nie beter word in 3 dae nie, met jy tog weer na jou dokter toe gaan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement