advertisement
Question
Posted by: Lisa | 2006/04/11

Dringende hulp benodig

Ek is 30jr oud. Het my been verloor toe ek 17 was deur kanker, chemo vir 2 jaar, 'n bitter ongelukkige huwelik van 8 jaar en sukkel elke dag met 'n kunsbeen wat my teen die mure uitdryf. Was eendag skielik baie siek, 4 dae in intensief, dubbele longontsteking en organe wat wou ingee met masels. Het aborsie gehad Januarie 2005. Ek is weer getroud met 'n wonderlike man, geen kinders. Maar, ek lei aan depressie al van Std 7 af. Die lewe van 'n persoon met depressie kan jy nie aan iemand verduidelik nie, dit is pikswart en donker. Jy huil gedurig, jy kners in die nag op jou tande en alles is vir jou te moelik. Die lewe is te "tough". Ek het die gewone patroon van selfmoord gedagtes, onselfversekerheid, permanente moegheid, lus vir niks, is baie teneergedruk ens. My hart is alewig seer en my sensitiwiteit vir alles raak 'n groot probleem. Ek wil beslis nie so voel nie, dit is 'n siele stryd en wroeging met myself 24 uur van die dag. Hoe ontsnap ek van dit alles? Help my asseblief, ek wil nie so aangaan nie. My man verdien dit nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Hi Lisa,
I can imagine how unpleasant and frustrating this all has been for you. Depression, of course, apart from being a really miserable experience in itself, can also complicate other illnesses, amplifying symptoms like pain, and lowering resistance to infections, etc. But you seem to be describing an untreated depression, which is not justifiable. You are absolutely right to decide not to accept it any longer --- so do arrange to see a good local shrink for assessment and advice. Antidepressant medication, well-chosen should help all-round, and if possible near you, a CBT_oriented counsellor to help you exchange the negative thinking patterns for more positive and useful ones. I disagree with mm's suggestion to ignore effective treatments and rely solely on prayer --- there's every sense in adding prayer to the mix ; but I believe that when God helps someone with depression, it is often through seering them towards using proper medication and therapy.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: ZeeZee | 2006/04/11

Mm

Hoe kan jy vir iemand se om hulle medikasie te los? Dis soos om vir iemand te se moenie jou bloedruk pille neem nie bid net en jy sal gesond word. Ek het net soos jy gedink. Ek wou nooit medikasie gebruik het nie todat ek heeltemal ingegee het en vandat ek op die medikasie is voel ek soos 'n ander mens. Lisa as jy nie op medikasie is nie stel ek voor jy gaan na 'n psgiater toe sodat hy jou kan help en as jy alreeds op medikasie is gaan terug na hom toe....sterkte girl

Reply to ZeeZee
Posted by: Tango | 2006/04/11

I can fully understand that prayer can be an important part of ones recovery but so is a therapist and medication. You can not just rely solely on prayer for depression. Evev Christians get depressed. I find that kind of comment unhelpfull and it makes people feel guilty.

Reply to Tango
Posted by: mm | 2006/04/11

n Voorstel::Los die medikasie en bid laat die Here jou sal help.Ek is ook al deur hel.Nog nooit medikasie geneem nie en ek lewe nog.Laat mens dink ne???Sterkte

Reply to mm
Posted by: Riette | 2006/04/11

Laat jou dok jou op medikasie sit. Dit help. Gaan praat met `n sielkundige.

Reply to Riette
Posted by: ZeeZee | 2006/04/11

Hi Lisa.

Het jy enige medikasie wat jy gebruik vir jou depressie?

Reply to ZeeZee

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement