advertisement
Question
Posted by: Lisa | 2006/04/11

Dringende hulp benodig - 2

Dankie vir al die antwoorde en hulp van alle rigtings! Ek voel al klaar beter om te weet daar is mense wat soos ek voel. En natuurlik het ek beter dae wat ek lag en simpel kan wees, maar 80 persent van dit is donker en swarigheid en trane. Daar is nie 'n manier hoe ek van my medikasie kan afstand doen nie. Dokter, ek het op skool Trippeline en Triptenol tot 3 per dag gedrink, toe is ek vir jare op Lilly Fluoxitine, nou is ek op die generies Lorien al vir jare, maar moet dringend iets sterker kry, ek kan nie aanmekaar 'n slaappil drink om te "ontsnap" nie. Ek het vandag 'n afspraak gemaak by 'n sielkundige. Baie dankie almal.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

See what your psychologist thinks, once he/she knows all the relevant details. In regard to antidepressants, none are "stronger" than any others. hey may be given, unwisely, in too low a dose, when they won't work at all, or too high a dose, when they may be both less effective and cause more side-effects ; but if it works for you, it works. and that's as strong as it gets or needs to be. Discuss with your shrink what exactly makes you think you need somethimg "stronger" ; what symptoms are still troubling you -- there may be other and better ways of dealing with these

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cindy | 2006/04/11

Hi Lisa

Jy is al werklik deur baie swaarkry in jou lewe, en kan 'n mens werklik verstaan hoekom jy aan depressie ly. As jy jou dr. gaan sien, vra hom uit oor die pil Luvox, dit het vir my gehelp toe niks anders wou nie. Probeer ook 'n stokperdjie soos skilder, pottebakkery, lapverf, enigiets om jou kreatiwiteit te laat uitkom, dis opsigself al goeie terapie vir jou. Sterkte - ons dink almal aan jou.

Reply to Cindy
Posted by: ZeeZee | 2006/04/11

Baie sterkte vir jou....jy is deur baie in jou lewe en klink na 'n ongelooflike nice mens. Hou ons op hoogte

Reply to ZeeZee

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement